Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 742 resensies.

Johannesburg

Inn and Out

"Johannesburg - Cosy place to be!"

Johannesburg

59 on Central

"Johannesburg was nog nooit vir my 'n toeristebestemming nie. As 'n sakebestemming ja, want dit is waar meeste van die groot maatskappye is."

Johannesburg

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

"Het sy goed en sy sleg. Wees net paraat en vermy slegte areas. "

Johannesburg

59 on True North Guest Rooms

"All amenities are nearby, convenient."

Johannesburg

Davidson Place

"Steeds heelwat om te sien en te geniet ondanks die toestand van die paaie wat agteruitgaan."

Johannesburg

Koi Liv Inn

"Mens moet net met 'n GPS of Google Maps ry."

Johannesburg

OR Tambo Guest House

"Rustige buurt en naby lughawe."

Johannesburg

210 Mapungubwe Hotel Apartment

"Vir ons as ou mense het die Braamfontein skrikwekkend voorgekom. Baie boemelaars. Die area laat mens onveilig voel wanneer mens daar ry. Niemand het ons egter gepla nie en daar is beslis baie sekuriteitswagte. By die akkommodasie is daar genoeg sekerheid en geen boemelaars nie."

Johannesburg

88 on Kayburne

"Johannesburg very much a business hub and sites of interest some distance away so unless visitors have family nearby they are not likely to stay for any length of time."

Johannesburg

JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment

"Verkeer is nogsteeds 'n nagmerrie."

Johannesburg

Carnival View Guest House

"Keep up the good work, see you soon."

Johannesburg

41 Ridge Self-catering Cottages

"Johannesburg is a good area. Location is convenient with shopping malls in a drivable distance. "

Johannesburg

Sunset West Self-Catering Accommodation

"Ken nie regtig Johannesburg nie, was net daar vir naweek."

Johannesburg

MINT Hotel 84 on Katherine

"Kon ongelukkig nie enige toeriste-aantrekkings besoek nie a.g.v. ander verpligtinge."

Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 311

"I am not a city person, I prefer the beach. However, for the business that I came for, this was perfectly suited, a home away from home. "

Johannesburg

Burban Bliss

"Die dieretuin en die winkelsentrums was puik."

Johannesburg

Koffer en Katel

"I am staying in JHB and I save a lot visiting the same JHB."

Johannesburg

Meraki Country Manor

"Die verkeer in Johannesburg is nogal skrikwekkend, veral gesien in die lig daarvan dat die verkeersligte by al die hoofkruisings buite werking was a.g.v. beurtkrag."

Johannesburg

Fairlands Luxury Apartments

"Covid had caused several interruptions in businesses and attractions but these are opening up."

Johannesburg

City Lodge Hotel OR Tambo International Airport

"As jy klaar gemall, gecasino, geëet, gedrink, geGautrain en geCity Sightseeing (rooi topless bus) het, wat bly oor? Toeriste-attraksie doen hul uiterste bes vir veiligheid - dankie. JHB is maar 'n boring plek."

Johannesburg

41 Ridge Self-catering Cottages

"Verkeer het gevloei na die plek en terug. Het nie te veel ophoud gehad nie."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang