Geverifieerde Resensie

Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 753 resensies.

Mindalore, Johannesburg

African Sky Guest Accommodation

"Ons het baie lekker geëet by Papachinos naby die Wilgeheuwel Hospitaal, maar dit is 'n ent weg."

Bryanston, Johannesburg

The Wesley Boutique Hotel & Spa

"Naby geleë aan alles wat ons wou doen."

Kenleaf, Johannesburg

Karibu Guest House - Johannesburg

"Puik hanteer en konstante kontak het gemaak dat daar geen twyfel bestaan het oor enige reëlings nie."

Edenvale, Johannesburg

Bastille de Blignaut B&B

"Edenvale is 'n lekker rustige gebied en jy voel baie veilig daar."

Olivedale, Johannesburg

Littlefield Luxury Suite

"Baie sentraal geleë vir al die beste kuierplekke."

Noordheuwel, Johannesburg

Aviators Retreat

"Lekker naby alles geleë."

Jukskei Park, Johannesburg

Villa Schreiner

"Ons tyd was beperk en het oornag by 'n bekostigbare gastehuis wat redelik naby Monte Casino geleë is. Het nie tyd gehad om rond te beweeg in die omgewing nie. "

Winchester Hills, Johannesburg

Winchester Guest House

" Safe suburb in the heart of Johannesburg, close to many attractions."

Melville, Johannesburg

Saffron Guesthouse

"Die hartjie van die kunstenaarswêreld! Wat 'n belewenis!"

Kliptown, Johannesburg

Flossie's B&B

"Friendly atmosphere. "

Parkmore, Johannesburg

Claires of Sandton

"Very pleasant suburb - super convenient to Sandton and the Gautrain."

Jukskei Park, Johannesburg

Villa Schreiner

"Rustige, veilige omgewing."

Elma Park, Johannesburg

Villa Stella Guest House

"Die 'Road house' in Van Riebeeckstraat is 'n wenner en word sterk aanbeveel. Die kos en melkskommels sal nie teleurstel nie."

Melville, Johannesburg

Saffron Guesthouse

"Clean area with friendly people, relaxing vibe!"

Rant-en-Dal, Johannesburg

Camino Manor Guest House

"Rant-en-Dal is a charming part of Krugersdorp and, surprisingly, not as far out as I thought it would be. "

Rant-en-Dal, Johannesburg

Welpie Guest House

"Het nie eintlik in die omgewing rondbeweeg nie. Dit wat ek gesien het - lieflike omgewing en verseker aan te bevele."

Sandhurst, Johannesburg

Elizabeth Manor Guest House

"Dit is 'n lekker ligging met baie om te sien in die omtrek."

Fourways, Johannesburg

Green Park Manor

"Fourways had all the shops and restaurants one would want and is also close to Sandton and the Cradle of Mankind. It is also more reasonably priced than Sandton. It also offer a better option for travelers leaving for the Northern parts of South Africa, as traffic is not as bad and there are various route that can be taken."

Krugersdorp Noord, Johannesburg

Rabbit Hole Hotel

"Skoon dorp en natuur is mooi."

Aston Manor, Johannesburg

Footprints Airport Guesthouse

"Safe area with access to anything you could need for an enjoyable holiday."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang