Verified Reviews
Kalahari
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari
Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.
"Halfway overnight accommodation. We are here to see the flowers and take a break. "
"Naby aan Augrabies Waterval. Wynliefhebbers, daar is heelwat kelders met goeie plaaslike wyn. "
"The place itself is not bad locals are friendly and helpful although the local amenities close early on weekends forcing one to drive to Upington."
"Baie rustige dorpie met vriendelike en behulpsame mense. Sal weer teruggaan."
"Wanneer jy eers eenkeer die Kalahari-rooisand onder jou voete ervaar het, kom jy elke keer terug, want die rooiduine roep jou!"
"Toegang tot die wildsbesigting belemmer deur laagwaterbrug wat dalk onbegaanbaar kan raak."