Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Was baie verras om die dorp so skoon te sien. Alles het gelyk as of dit so moes wees. "

Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

"Sal dit my jaarlikse verblyf maak as ek Kgalagadi Park besoek."

Upington, Kalahari

Kleinbegin Olienhout Accommodation

"Upington is 'n skoon dorp en die mense is vriendelik."

Upington, Kalahari

At Home

"Ek kon nie alles sien wat ek wou nie. Tyd is te kort, maar dit wat ek gesien het was puik, en die mense in Upington baie vriendelik. Kom weer terug volgende jaar."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Die Augrabies in vloed was beslis 'n hoogtepunt vir my."

Upington, Kalahari

The Cape Lodge

"Een van die skoonste dorpe nóg."

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Ons was regtig beïndruk met Kathu. Skoon en netjies. Ek sal nie omgee om daar te gaan bly nie. Well done Kathu!"

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Lekker as 'n oornagplekkie op pad na die Noord-Kaap of Weskus toe."

Kalahari

Jaimais le même

"I love the Kalahari as a holiday destination."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Baie oulike plek en sal enige tyd weer besoek."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Geen, dis 'n uitmuntende dorp."

Augrabies, Kalahari

Orange Guestfarm

"Amazing plek en beautiful verby. "

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Dit was ʼn voorreg om die Valle te kon sien. ʼn Belewenis."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Asemrowend mooi. Was daar terwyl die Oranjerivier in vloed was. Sal dit weer wil gaan kyk as dit nie in vloed is nie."

Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

"If you need to find yourself again and restore your soul, don't hesitate to go."

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mooi omgewing."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Goeie oornagverblyf vir gesin."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Gaan bly daar mense. "

Upington, Kalahari

River Bank Lapa Guest House

"Upington is 'n pragtige, skoon dorp."

Kalahari

The Fox's Lair

"The Augrabies National Park is a must-visit which includes spectacular views of the Augrabies falls, Ararat viewpoint looking over the Orange River Gorge, Moonrock Viewpoint and much more. Great hiking trails. Perfect for outdoor lovers and landscape photographers."

Upington, Kalahari

At Home

"Pragtige plek. Alle geriewe beskikbaar so jy kan lekker kuier, ontspan en verken."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Netjies en naby Augrabies. "

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers