Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2314 resensies.

Askham, Kalahari

Kameelboomkoelte

"Rustige en veilige dorp met 'n Trading Post en 'n winkel waar jy die mees belangrike dinge kan koop. Vulstasie by die Agrimark."

Augrabies, Kalahari

Dundi Lodge

"Oor en oor die moeite werd om hier oor te slaap en te ontspan. Sal definitief weer terugkom en meer dae hier deurbring."

Upington, Kalahari

Oranjerus Resort

"Heerlike wynproe by Oranjerivier-kelders!"

Upington, Kalahari

Das Dunen

"Lieflike mooi, skoon plek."

Upington, Kalahari

A Chateau de Lux Guest House

"Beautiful clean town without potholes. "

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Pragtige, rustige dorpie."

Kalahari

Huis Pekanje

"Unieke wêreld, vriendelike mense."

Kakamas, Kalahari

Belvedere Gastehuis

"Ons het vroeg vertrek, maar het heerlik geëet by die Kakamas Hotel."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Dankie vir die gasvryheid"

Kalahari

Tevrede Lekkerus

"Pragtige, rustige omgewing."

Upington, Kalahari

Bezalel Country House

"Dis 'n tops bestemming."

Upington, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Nie 'n baie mooi plek vir my nie."

Pofadder, Kalahari

7de Laan Guest House en Pofadder overnight Apartment

"It's always nice to show my partner my roots and where I'm coming from."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Goeie basis om van te reis."

Kalahari

The Ranch Overnight Chalets

"Dis 'n heerlike plek om te rus en naby aan die natuur te wees."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Pragtige kopskoonmaak-plek"

Upington, Kalahari

28 Degrees North West Guesthouse

"Upington is 'n pragtige dorp."

Askham, Kalahari

Kalahari Sands Gastehuis

"Rustig, veilig en 'n plek waar mens weer kan asemhaal en net rus."

Augrabies, Kalahari

Dundi Lodge

"Elke burger van ons land behoort die nasionale natuurskat te beleef!"

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Het nie besef Upington is so groot nie. Ons kon lekker inkopies doen in die Kalahari Mall."

Van Zylsrus, Kalahari

Vanzylsrus Hotel

"Moeite werd om te besoek."

Kalahari

Ruimland Gastehuise & Selfsorg

"Upington self lyk maar asof dit agteruit gegaan het die laaste paar jaar. Die dorp is nie verskriklik skoon en netjies nie."

Kalahari

Khamkirri

"Pragtige natuurskoon! Dorpe kort net baie opknapping en skoonmaak soos só baie dorpe en stede in Suid-Afrika."

Upington, Kalahari

Das Dunen

"Was verbaas hoe skoon dit was, het ook baie lekker geëet by die Red Ox Steakhouse."

Askham, Kalahari

Kameelboomkoelte

"So rustig, as jy wil rus, besoek Askam."

Kalahari

Molopo Lodge

"Baie goed geleë op pad na Kgalagadi, Richtersveld en Augrabies."

Blad
Blad 16 - Wys 451 tot 480
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem