Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1928 resensies.

Upington, Kalahari

Sun River Kalahari Lodge

"Ons het net vinnig oorgestop vir een aand op pad terug huis toe. Ons het by die Red Ox Steakhouse geëet. Die kos is ongelooflik lekker gewees en die restaurant was baie mooi."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Was a shock that things close so early, especially coming from an area where Spar closes at 8pm."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Gaan Kalahari toe!"

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"Baie mooi plek en daar is heerlike padstalle en wynkelders om te besoek. Die dorp is mooi, netjies en skoon en het vriendelike mense."

Kakamas, Kalahari

Belvedere Gastehuis

"Ongelooflike diverse aktiwiteite van padstalle, na wynproe-geleenthede en ook naby aan die Augrabies Nasionale Park."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"No shops or conveniences like restaurants etc. so be sure to stock up on ice, bread, etc. beforehand."

Upington, Kalahari

At Home

"Dit is 'n pragtige dorp met pragtige, versteekte besoekplekkies."

Kathu, Kalahari

VredenRust

"Die dorpie het ons nogal verras. Ons het net 'n oornag-bespreking gehad, maar van wat ons kon sien is die dorpie veilig, skoon en het basies almal groen tuine."

Upington, Kalahari

Oranjerus River Resort

"Baie mooi skoon dorp."

Augrabies, Kalahari

The Falls Guest House

"Die Augrabies Waterval is tog 'n moet sien en die wingerd lewe rondom dit is mooi, die wyn is lekker."

Upington, Kalahari

Cana Lodge

"Die dorp kan raserig wees, omliggende dele asemrowend."

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Een van die goed om te gaan aanskou is die solar plaas. Jy kan nie alles sien nie, maar net die gedeelte wat jy kan is besonders."

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Rus altyd lekker daar!"

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Pragtige plek met mense-mense."

Augrabies, Kalahari

Brabeesmond

"Belaglike ingangsfooi met geen korting vir pensionarise nie. Ek sal mense afraai om te besoek. Geldmaakbesigheid sonder bestuur."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Bucket list experience. Augrabies Nature Reserve is stunning and worthwhile exploring, offering more than just a waterfall. Astonishing to see the dependencies of the area and its places on the mighty Orange River which sustains the area's economy. The vineyards in bloom make it look exceptionally green, like an oasis in a desert, stunning."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Oulike mall met 'n pragtige Spar en heerlike roomys."

Upington, Kalahari

River Place Manor

"Vriendelike dorp, waar niks vir enige iemand moeite is nie!"

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"First time in Kakamas. Wonderful surprise. Beautiful scenery, vineyards for kilometres. Marvellous landscapes."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Besoek Upington gereeld. Dis die poort na die Noord-Kaap, Namibië en Kgalagadi Park."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Die Augrabies Nasionale park bied nie veel om te ervaar nie, net die valle en die plek word nie ordentlik in stand gehou nie."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Nederige mense is Upington, die paaie kort beslis aandag."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Was heel verras om te sien dat dit eintlik 'n stad is!"

Kalahari

Niekerk's View

"Stil en rustige omgewing met omgee mense."

Upington, Kalahari

Tehillah Guesthouse

"Dit is my geboorte dorp en ek sal altyd teruggaan."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Baie ontspannend."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang