Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Upington, Kalahari

Tehillah Guesthouse

"Mooi dorpie net te kort daar gewees."

Kalahari

Kakamas Hotel

"Die Augrabies Valle was besonder mooi."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Vriendelike dorpie."

Kuruman, Kalahari

Kalahari Hide

"Ons het 'n baie traumatiese ervaring in dorp beleef, hul het ons deure probeer oopruk en goed van ons voertuig probeer afsteel."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Dit mag dalk nie vir almal se smaak wees nie, maar ons het dit ongelooflik geniet."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Wat 'n asemrowende gesig was dit nie. Al wat ek kan se is WOW WOW WOW! Hulle kan dalk daaraan dink om die sisteem met ingang en betaling bietjie te verander. Ons was 07:00 daar en het 45 minute in die ry voor die hek gewag daarna moes ons na die ontvangs binne die park gaan om te betaal wat nog meer as 'n uur van ons tyd in 'n ry geneem het."

Upington, Kalahari

Country Lodge

"Baie skoon en netjies. "

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Upington is one of the neatest towns we have been in."

Kuruman, Kalahari

Amaziah Guesthouse

"Slaghuis met mooi en lekker vleis."

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Opvallend hoe skoon en netjies die dorpe in die Noord-Kaap is in kontras met van die ander dorpe tydens ons reis na Augrabies."

Kalahari

Khamkirri

"Die Kalahari het ons bekoor met die ongerepte skoonheid van die natuur. God se mooiste klip, sand en water bymekaar. Sonsondergange absoluut pragtig."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Baie mooi met al die groen wingerde en vriendelike mense."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Baie vriendelike en behulpsame mense."

Kalahari

Winton Gasteplaas

"Baie lekker. "

Kakamas, Kalahari

Palmhof Chalets

"Wat 'n interessante dorp. Beslis die moeite werd om te besoek. "

Upington, Kalahari

Tshahitsi Lodge

"Kan beslis ete by Red Ox Restaurant aanbeveel."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Upington lê ons baie na aan die hart. Ons het familie wat daar woon en het 'n familieplaas tussen Olifantshoek en Upington. Baie lief vir die Kalahari."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Die Red Ox Restaurant is 'n uitstekende opsie vir etes. Die kos en diens is onverbeterlik!"

Upington, Kalahari

Ditsem Gasteplaas

"Warm, maar baie lekker! Goeie mense!"

Upington, Kalahari

Gemütlich Guest House

"Ons enigste spyt was dat ons nie lank genoeg gekuier het om meer van Upington self te sien nie."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Oranje Wynkelders en die Kerkmuis restaurant was uitstekend. Sal vir seker weer gaan."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Upington bly 'n mooi dorp!"

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Ons lafenis vir 'n moeë stadskind in die Noord-Kaap. "

Ariamsvlei, Kalahari

Jolien's Rest Camp

"Areas wat ons gesien het was skoon en lyk goed."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Die waterval het baie mooi geloop en ons was baie geseënd om die waterval so vol te kon sien met water."

Upington, Kalahari

@ Belurana River Manor

"Upington is 'n besonderse dorp. Sakkie se Arkie is beslis iets om op die besoeklysie te moet voeg en Red Ox Steakhouse se kos is beslis die beste, tops. "

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Wonderlike bestemming met baie om te sien."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers