Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Keimoes, Kalahari

De Akker Cottages

"The dried fruit, dates and produce of this district are a must!"

Keimoes, Kalahari

Kokerboom Lodge

"Keimoes is one of our favourite towns. It has a logical layout and everything is well-marked, so no wondering in which direction to travel."

Upington, Kalahari

At Home

"Dis lieflik geleë langs die Oranjerivier en met die wynverbouing in die omgewing is dit 'n heerlike bederf! Mal oor Upington!"

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"As jy moeg is vir die uitdagings en druk van die stad, is die Kalahari net die plek om weer tot verhaal te kom!"

Kalahari

Geluksdam Guest House

"Vreedsaam en sielvol."

Upington, Kalahari

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

"Al die moderne geriewe is in Upington. Sonskerm, hoed en ordenlike sonbrille as jy nie son en hitte gewoond is nie."

Kalahari

Tevrede Lekkerus

"Kalahari bly die beste!"

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"By die Augrabies watervalle was alles net so skoon en netjies die natuurskoon was fantasties en vir 'n Suid-Afrikaner baie bekostigbare ingangsfooi."

Upington, Kalahari

Just B Guest House

"Ek sal graag weer die gebied besoek en langer in Upington oorbly."

Upington, Kalahari

Namibsa Self-catering

"Vol-lewe-dorp. Baie om te sien."

Keimoes, Kalahari

Ou Skool Guest House

"Die plek kan gerus meer aggressief bemark word."

Kalahari

Wingerdzicht

"Ons kom elke jaar Kalahari toe - dit voed ons siele."

Kalahari

Ouma se Huis

"Ondersteun die Karoo! Dit is 'n wonderlike rykdom wat ons onsself moet aan blootstel!"

Kalahari

Rooipan Guest House

"'n Moet-gaan-sien plek."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Netjiese dorp met vriendelike mense."

Upington, Kalahari

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

"Het dorp geniet, alles beskikbaar."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Absolute vrede vir siel en liggaam!"

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Ons het 'n heerlike bootreis op Sakkie se Arkie gehad op die rivier en natuurlik is 'n wynproesessie by Orange Rivers Cellars hoogs aan te beveel. Upington se museum is nog in goeie toestand and daar is heelwat heerlike restaurante om van te kies."

Upington, Kalahari

Schroderhuis Guest House

"Baie goed geleë langs die pragtige oranjerivier. Maak gerus 'n draai by die De Nachtuilen Guesthouse se koffieshop. Heerlike koffie en ontbyt. Die varsgebak het ook fantasties gelyk."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Worth a visit. There are several scenic walks in the park."

Keimoes, Kalahari

Ikaia River Lodge

"Lieflike omgewing. Eg plattelands."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"Gee die besoeker 'n goeie gevoel van "ver in die ou Kalahari met eindlose vlaktes". Besoekers kan op wildsbesigtigingsritte gaan, en ook uitkamp om nog nader aan die natuur te wees."

Upington, Kalahari

Versamelnes Guest Accommodation

"Wens dit was nader aan ons dorpie. Sou elke naweek gery het tot daar."

Kenhardt, Kalahari

Kenhardt Hotel

"Die dorp is redelik netjies. Soos reeds genoem het ons oorgeslaap op pad huistoe. Ons geniet die plattelandse atmosfeer van die klein dorpies. As ons meer besoek stel dit hul in staat om voort te gaan. Covid het die klein plekke se ekonomie hard getref."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Wonderlike ervaring. Sal weer gaan."

Kalahari

Kalahari Trails Nature Reserve and Meerkat Sanctuary

"Sterre en stilte, net die naguiltjies se roep en jakkalse se tjank. Hemels!"

Kathu, Kalahari

DeVosRus Gastehuis

"Kathu is 'n mooi dorp. Tuine is pragtig. Het dit geniet om almal se tuine te kyk."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang