Verified Reviews

Kalahari

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kalahari

Rated 4.3 out of 5 based on 1921 reviews.

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Besige plek met vriendelike mense!"

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Dit is 'n oulike, plattelandse dorpie - iets wat ons hier in die stede mis."

Kakamas, Kalahari

Belvedere Gastehuis

"Die Pienk Padstal by die brug is 'n moet. Net jammer die koffiewinkel by Belvedere was reeds toe met aankoms."

Keimoes, Kalahari

1150 on Bain

"'n Vriendelike dorpie omring van groen wingerde en ideaal vir 'n oorstaan op pad na die valle of Kalahari of Namibië."

Upington, Kalahari

Riverbank Lodge

"Upington is 'n pragtige plek, uniek en eintlik so naby aan die ander juwele in die Noord-Kaap. Dit voel soos 'n stukkie van die Kaap. Ons het 'n lieflike aand gehad met aandete by die Red Ox - wat 'n aangename verrassing! Pragtige uitkyk oor die rivier en die kos was baie lekker. Omgee mense."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Hul kort swembaddens. Dis ongelooflik warm in die area en daar is min afkoelplekke."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Natuurlik nie altyd so skouspelagtig soos na die baie reën nie. Jy moet alles doen en rondry - oor Blouputs, na Riemvasmaak en lekker bier by Khamkirri."

Upington, Kalahari

Libby's Lodge

"Ons is baie verlief op Upington."

Kakamas, Kalahari

Twee Palms Selfsorg Woonstelle

"Mooi skoon dorp. Vriendelike mense. Heelwat om daar en in omgewing te sien en te doen. Sal definitief weer Kakamas besoek. Was verras."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Augrabies is in een woord fantasties."

Upington, Kalahari

Belihante Lodge

"Pragtige, skoon plek met vriendelike mense."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"Was besonders mooi om te sien."

Upington, Kalahari

Waterfront Guesthouse & Venue

"Upington seems to be a pretty spot on with stop overs. There are more than enough places to choose from with varying prices. There are plenty of facilities in Upington. Upington seems to be a well functioning town/city and again as said before on my travels, it would be great to make the residents aware of the rubbish along the road side and to do a clean up. It can only add economic value to the place as travelling locals."

Kalahari

Oom Benna's Self-Catering

"The green Kalahari - always enjoy the Kgalagadi Transfrontier Park."

Augrabies, Kalahari

Augrabies Falls Lodge & Camp

"Ek glo as die park weer oop is, sal dit die trip die moeite werd maak, veral as jy van ver kom om die waterval te sien."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Puik. Ideaal vir fotograwe en videovervaardigers."

Kalahari

Khamkirri

"Die Kalahari is 'n juweel - van Kamkhirrie na die Augrabies-waterval is 'n heerlike rit deur die pragtige Kalahari landskap en van daar is dit net 2 ure by Tweerivieren Kamp in die Kgalagadi Ooorgrens Park."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"2000 km oor 3 dae gereis om dit te beleef. Was elke kilometer se reis werd. Moet in SANparks oorbly om die Augrabies voluit te ervaar."

Augrabies, Kalahari

Kleinbegin Augrabies

"Fantasties. Net jammer dat daar so min plaasstalletjies wat vrugte van die omgewing bied, is. "

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Sal altyd my gunsteling bestemming in Suid-Afrika wees."

Upington, Kalahari

Belurana Victoria Manor

"Oranje Rivier Wynkelders is die grootste kelders in die land!"

Augrabies, Kalahari

Orange Guestfarm

"Die Valle was ’n absolute belewenis."

Kathu, Kalahari

Lavender Lane Guest House

"Beautiful clean little town."

Keimoes, Kalahari

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Ons het Augrabies gaan kyk, so ons tyd was beperk. Dit was steeds ’n heerlike wegbreek."

Keimoes, Kalahari

Elim Gastehuis

"Sal maar altyd mooi bly."

Keimoes, Kalahari

Kalahari Water Holiday Farm

"Perfek vir 'n oornagplek."

Page
Page 33 - Showing 961 to 990
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers