â‹…

Geverifieerde Resensie

Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1921 resensies.

Kuruman, Kalahari

La Ringrazio Guesthouse and Self-Catering

"My bag was stolen out of my car boot, so obviously criminals are watching and one has to be careful. Also roads are extremely bad and the whole town is very dirty. If not for business I would not travel there."

Augrabies, Kalahari

De Oude Stoor Gastehuis

"Die omgewing is n lafenis vir jou siel. Soveel teenstellings in die natuur dat jy nie anders kan om die grootheid van God te sien nie."

Upington, Kalahari

Bezalel Estate Country House

"Pragtige plek, pragtige mense."

Kuruman, Kalahari

Kuruman Inn

"Fantastiese diens."

Augrabies, Kalahari

Orange Guestfarm

"Lekker stil en weg van stad."

Kakamas, Kalahari

Meerkat Compound

"Al die oornagplekke op hoofweg en is bietjie van 'n steurnis."

Upington, Kalahari

Alimento Guest House

"Groot dorp en goed versorg."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Perfect resting place on the farm."

Kalahari

Murray Gasteplaas

"Love it! Definitely a yes from us."

Kalahari

Oom Benna's Self-Catering

"'n Plek wat altyd lekker en mooi is om te besoek."

Kathu, Kalahari

Cranberry Cottage

"Ons eerste keer in Kathu, die mooiste skoon dorp en vriendelike mense."

Ariamsvlei, Kalahari

Jolien's Rest Camp

"Border post between South Africa and Namibia."

Upington, Kalahari

Ditsem Gasteplaas

"Upington is 'n mooi skoon, dorp en sal baie toeriste trek."

Augrabies, Kalahari

SANParks Augrabies Rest Camp

"'n Moet vir natuurliefhebbers. Die detail is in die natuur se klein dingetjies en die ongelooflike vistas. Neem jou tyd en moenie haas nie."

Upington, Kalahari

Kalahari Lion's Rest

"Dit wat ons gesien het was goed. Lekker restaurante. Die weer was fantasties."

Upington, Kalahari

Belihante Lodge

"Upington is 'n groot, mooi dorp. Ons was teleurgesteld met die museum (by The Red Ox) - dit was 'n weeksdag in besigheidsure, maar die museum was toe sonder enige kennisgewing. Personeel se voertuig buite die museum, maar geen diens hoegenaamd. Ek dink dis baie swak en iets waarop verbeter kan word."

Augrabies, Kalahari

Kameeldoring Camping & Tented Chalets

"Ons eerste keer in Augrabies en gaan gou weer terug."

Kuruman, Kalahari

Safari Travelodge

"Tydens my 38-dae toer was daar nie een toer so vuil soos Kuruman nie."

Kathu, Kalahari

Eagles Rest Kathu

"Die plek is groter as wat ek verwag het. Sal nie vir lank daar kan kuier nie, maar het heerlik rondgestap en koffie gedrink by Daily Coffee Cafe en sal dit aanbeveel vir oornagplekkie."

Kalahari

Molopo Kalahari Lodge

"Die Kalahari het 'n bekoring van sy eie, veral na so 'n fantastiese reënseisoen."

Kalahari

Red Sands Country Lodge

"The roads are in a poor state in some places."

Upington, Kalahari

Desert Palace Hotel

"Upington bly een van die lekkerste plekke om te besoek."

Augrabies, Kalahari

Avonsrus Guest House

"Asemrowend, sal ons besoek nooit vergeet nie. "

Kalahari

Khamkirri

"Dis 'n wonderlike bestemming met so baie opsies, ons wil gou weer besoek om nog meer te verken en ervaar."

Kathu, Kalahari

VredenRust

"'n Baie oulike dorp - sou graag meer tyd daar wou spandeer."

Augrabies, Kalahari

The Quiver Tree Guesthouse

"Beslis die moeite werd om te sien!"

Kakamas, Kalahari

Peaceful Garden Accommodation

"Dalk net die gaste laat weet dat so te sê als 13:00 op Sondag toemaak en dat daar geen restaurante oop is in Kakamas op Sondag nie."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang