Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Pragtig en die dam is pragtig en die uitsig baie mooi."

Colesberg, Karoo

Karoo-Koppie Guesthouse

"Sal graag een dag langer op Colesberg wil kuier om die omgewing te verken."

Hanover, Karoo

AshTree GuestHouse

"It is a good stop-over option between JHB - CPT as it is not as busy as the other options within the area."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Oulike klein dorpie."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Small town with great history."

Loxton, Karoo

OënaBo

"It is a nice, friendly village which works well but it is small so you need to know what you want to do and see. I went for the Park Run, one of if not the smallest Park Run in the world."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Colesberg is 'n pragtige dorpie en is ideaal geleë om te oornag tussen Kaapstad en Johannesburg."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Lekker stop as mens van Joburg na Kaapstad reis."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Rather a sad town, but the restaurant recommended by the host, The Plattelander, was excellent."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Hanover is afgeleë, daar is nie veel te doen nie, maar daar is 'n paar eetplekke vir gaste."

Colesberg, Karoo

Figtree Guesthouse

"Baie gerieflik vir halfpad Kaap toe. Enigste negatief was dat daar geen restaurante oop was op 'n Sondagaand nie. Moes kos by die Ultra City gaan soek."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Mooi dam, maar nie vir my nie, dankie."

Prieska, Karoo

RRG - River Rapids Grace Units

"Ons het slegs oorgeslaap maar het volgende oggend die ou Blokhuis gaan besoek in die Koppie Natuurreservaat. Dit is nog in redelik goeie toestand. Die uitsig oor die dorp en gholfbaan is ook pragtig. Dit is so 'n pragtige klein natuurreservaat, maar ongelukkig word dit besoedel deur baie rommel, veral stukkende glasbottels. Kan dalk 'n mooi gemeenskapsprojek raak om dit skoon te hou? Daar is sulke mooi kokerbome en aalwyne ens."

Beaufort-Wes, Karoo

Sleep @ 74

"Ek dink dit is 'n wonderlike dorpie, net jammer die besigheidsmense kry so swaar."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is uitstekend geleë as oorslaapbestemming indien tussen die suidelike en noordelike provinsies gereis word."

Colesberg, Karoo

Berry Hill Guesthouse

"Pragtige Karoodorp."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Pragtige, skoon dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Nie die beste dorp om te kuier nie. Net vir een aand."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Dit is 'n goeie oornagbestemming indien u van Gauteng na Kaapstad reis."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg is beslis een van die beste oornagbestemmings in die Karoo. 'n Pragtige dorp met interessante, outydse argitektuur. Alles is netjies en skoon en daar is verskeie geriewe vir toeriste soos restaurante, vulstasies ens."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Hulle moet iets doen om die bedelaars te help. Dorp is baie duur ook."

Beaufort-Wes, Karoo

Rus-i-Biki

"Beaufort-Wes is goed as oornagplek. Sien dit nie as toeristebestemming nie."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Produkte baie duur."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"A town to stop on your travels. Did not have time to explore further, as we were up and away early on the next leg of our journey."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Die Plaaskombuis restaurant stel nooit teleur nie!"

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Sal vir seker weer daar oornag."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"The people of Britstown have successfully worked together to place their town on the map. If you are overnighting there, I suggest you arrive a little earlier and explore the quaint town."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Museum was very tatty, closed and appeared disappointing, how sad. Ditto for Info. Locals did not know significance of the signpost of cities of the world with deaths behind each sign. Also knew nothing about a route around the area to some ruins. Must have asked the wrong locals. A tremendous amount of drunkenness, also very sad."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Lekker eetplek op hoek in die hoofstraat."

Loxton, Karoo

OënaBo

"Pragtige klein plekkie. Ongelukkig, sover ons kon agterkom, met net een nag se verblyf, is daar nie baie om te doen nie."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang