Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.
"Lekker slaaie ens. by die Ketel gekoop, en heerlike tjops en wors. Sal volgende keer die dorp wil platloop - stil en rustig."
"Ons was baie verras met die veiligheid van die dorpie, mens sou nie kon dink dat jy nog in SA is nie."
"Die mooiste ligging in ons land, die vriendelikste mense en die kosbaarste plekkies om in te snuffel, koop, eet en sommer net nuwe vriende te maak."
"Dit is asemrowend mooi wanneer die dam oorloop. Die uitsig vanaf Stijl Hotel oor die dam is baie besonders."
"Dit is 'n pragtige plattelandse dorpie met vriendelike inwoners."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Karoo
1 On-Scott Garden Suites"Walter Battis museum is baie interessant en ons het baie inligting daar gekry. Somerset museum is baie interessant. Slagtersnek se uitstalling is goed. Restaurante baie goed, On Main en Oom Wessel se padstal, heerlike pizzas."
"Graaff-Reinet is a perfect stop-over on the way to the coast from Gauteng or the Free State."
"The Upper Karoo has wonderful destinations. I have to add that I make sure that I feel safe and comfortable when travelling."
"Oulike Karoodorpie. Besoek gerus die nougatfabriek, haal my hoed vir die twee vrouens af. En moenie verbyry sonder om die boekklub te besoek nie. Baie gawe mense."
"Gerieflike oornagverblyf, interessante besienswaardighede soos bv. die historiese NG Kerk regoor Karoo Koppie Gastehuis."