Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Pragtige Karoo-dorp met heelwat verrassings."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Daar gaan nie veel aan nie. "

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Lekker dorp om in rond te loop en mooi geboue te kyk."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Ek het simpatie met hulle situasie - 'n hotel in 'n dorpie wat ooglopend al hoe meer sukkel om 'n bestaan te voer. Dit kom voor asof die dorpie min interessanthede het om besoekers aan te bied. Óf dalk is daar net te min inisiatief om iets met min bronne aan te pak."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Middelburg town center seems a bit run-down and a couple of beggars on the streets, sadly like so many other South African town centers."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Heerlike plek, sal in die somer bietjie langer bly om die dam meer te geniet."

Graaff-Reinet, Karoo

Victorian Square Guesthouse

"Roads are a bit rough. But is a beautiful town."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Kan nie enige negatiewe terugvoering oor Beaufort-Wes gee oor dit wat ek gesien het van die dorp nie."

Colesberg, Karoo

Berry Hill Guesthouse

"Goeie waarde vir geld."

Hopetown, Karoo

The Big Tree Guest House

"Sal net daar oorslaap, maar die dorp bied so te sê niks aan nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Pragtige historiese geboue en huise en natuurskoon. "

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Hulle moet die paaie regmaak."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Die groot aantrekking is die Nasionale Park."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Joubertina is mooi skoon en voel veilig, maar nie daar is nie veel om te sien of te doen nie."

Prins Albert, Karoo

Karoo-Rust

"Baie om te doen."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Quaint Karoo town."

Philippolis, Karoo

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"Overrated and sad little hamlet."

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Baie mooi dorpie. Rede vir 3 sterre is al die straatkinders by die Spar wat jou oorval as jy uitklim. Nee word nie verstaan nie en dis baie onplesierig."

Gariepdam, Karoo

De Lance Chalets

"Ideale wegbreekplek. Dit is rustig en veilig."

Colesberg, Karoo

Featherhouse

"Dorp is baie verwaarloos, sal slegs oorslaap en bly in die meer suidelike gedeelte."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Daar was geen restaurant oop na 6 uur op 'n Sondagaand nie, dalk was dit oor die loadshedding."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Skoon en netjies."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Kort goeie eetplekke, maar mens verstaan dat dit nie so moontlik is nie."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Goeie oorstaandorp. Galery en boekhuise is goed om te besoek."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Lyk soos 'n "cuddle place", love it!"

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Carnavon het ons verras met sy netheid, maar die gebrek aan toeriste-vriendelike plekke, soos 'n restaurant of koffiewinkel tel teen dit. Die werklikheid van SA se werkloosheid word ook duidelik uitgebeeld op straat waar talle mense dwaal en niks het om te doen nie. Ek sal dit weer besoek om meer van die natuur te ervaar."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Spur restaurant is goed."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang