Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.
"I regret that we didn't stay longer to experience all the offerings."
"Dit is hartseer om te sien hoe geskiedenis verlore gaan a.g.v. infrastruktuur wat nie instand gehou word nie. Geskiedenisryke dorp."
"As jy Graaff-Reinet ingang is daar 'n baie oulike restuarantjie met die naam Pioneers restaurant, hulle kos is baie bekostigbaar en baie heerlik."
"Dit is 'n baie klein dorp met beperkte fasiliteite en produkte. Meeste noodsaaklikheide is egter bekombaar."
"Die dam indrukwekkend en fasiliteite is redelik goed in stand gehou. Toe ons daar was het die dam oorgeloop."
"Absoluut pragtig met baie goeie toeriste waarde. Restaurante baie goeie keuse van heerlike geregte, en gasvryheid."
"The dorpie is quiet and seems safe, however, there aren't any activities or amenities to keep visitors busy and entertained. The dorpie is old and some areas seemed a little poorish."
"Dit was die eerste keer wat ek dam besoek het. Moet sê ek het bietjie meer verwag, dorpie is besig om te verval."
"Een van my gunstelingdorpe in SA. Pragtig en skoon. Die teerpad tussen die N1 en Prince Albert is baie goed. Die afdraai is die moeite werd."
"Colesberg het baie om te bied vir oornag op 'n lang roete soos bv. verskeie akkommodasie, vanaf sakpas to duur of luuks; kos, vanaf wegneem tot vriendelike Karoo-gasvryheid en kos, verskeie handelsmerke vir petrol, en sentraal geleë. Verder veilig en voel nie bedreig nie, en geskiedkundige dorpie."
"Not sure what all Beaufort West has to offer, but their accommodation options are awesome. If you have time, the Karoo National Park is a must. There are trails for all vehicles!"
"Dis 'n dorpie wat meer krediet moet kry. Ek weet dis van die pad af maar 'n mens moet daar stop."