Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Stay for 2 nights to walk, cycle and browse around."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Pragtige dorpie wat onverwags diep in jou hart sal kruip. Ons gaan vir seker weer terug. Een aand was nie lank genoeg nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Sou graag langer wou bly om meer van die dorp te beken."

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Definitely a winner. We will be back again and also will highly recommended De Oude Wes to anyone who asks. Perfect, perfect, perfect."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Colesberg bied soveel oorslaapplekke vir die reisiger wat wil oorslaap."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Pragtige skoon en netjiese dorp."

Murraysburg, Karoo

Het Buiten Huisje

"Stop over for a long trip. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Baie nice ervaring omdat ek oorspronklik in so klein dorp opgegroei het."

Loxton, Karoo

Karoonag

"Lekker kuier by die Windpomp!"

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Ons het dit gelukkig getref toe die dam oorgeloop het. Dit was net wow!"

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Mooi ou stad met ou wêreldse atmosfeer."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Geen, ons ry gewoonlik net deur Kaap toe"

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Privaat ontwikkelaar moet toegelaat word om Gariep te ontwikkel in 'n wêreldklas-oord."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Ons was daar toe die dam vol was. Wat 'n asemrowende belewenis. Tjialatyd Restaurant het ook lekker kos bedien. Die Noord-Kaap/Suid-Vrystaat hou 'n bekoring en skoonheid in wat mens se siel goed doen."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Vriendelike warm mense. 'n Plek om te ontspan in die heerlike Karoo weer eerder as om dinge te hê om te doen en te sien."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Dink hulle kan beter doen vir toeriste. Moet bietjie gaan kers opsteek by ander provinsies se gastehuise."

Karoo

Kareeplaas

"Net met 4x4-voertuie bereikbaar in reënseisoen!"

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"By netjies, gerieflik en mooi. "

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"It is perfect for an overnight stop."

Gariepdam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Was baie indrukwekkend om die oorloop so te kon sien!"

Graaff-Reinet, Karoo

4 Parsonage Street - De Kothuize

"Mooi plek. Mense is vriendelik."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Die dorp is mooi skoon en daar is lekker restaurante. Daar is ook heelwat te sien in die omgewing, o.a. die Gariepdam."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Hou in gedagte dis 'n dam, maar mens kan beslis 'n paar dae in die omgewing spandeer."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Pragtige, skoon, netjiese dorp! Lieflike, rustige atmosfeer."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Lekker halfwegstasie."

Blad
Blad 102 - Wys 3031 tot 3060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang