Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Ons Huisie

"Te besig en onversorgde omgewing"

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Nieu-Bethesda is 'n magiese dorpie, en ons sal beslis volgende keer meer tyd daar spandeer."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Graaff Reinet is one of the nicest historical Karoo towns that I have ever visited."

Karoo

Uitershoek Guest House

"'n Juweel van die land."

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Trotse Karoo-dorp. Netjies en skoon. Heerlike restaurante met goeie diens en goeie kos. Beslis 'n plek om op jou "moet besoek" lysie te sit."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie oulike klien dorpie met kunswinkels en restaurante met karakter."

Beaufort-Wes, Karoo

Little Lamb

"A great town for a stopover stay travelling to Cape Town."

Vanderkloof, Karoo

CasaMere Guest House

"As 'n mens wil rus is Vanderkloof definitief aan te bevele."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Skoon, netjies en 'n juweel van 'n plek."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Quaint town and worth a visit."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Dit bly 'n Klein Karoo dorpie, en mens moet dit so aanvaar."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Philippolis is 'n bitter klein dorpie met 'n paar historiese geboue as dit is waarin jy belangstel. Die paaie is uiters swak en vol slaggate. Daar is net een basiese petrolstasie en min eetplekke."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Die Bordeaux restaurant was 'n absolute belewenis! Met krummelpap, skaapstertjies, sagopoeding en melktert op die spyskaart is dit die beste ervaring."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Dis 'n goeie oornagblyplek, maar nie vir vakansie nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Daar was nie baie om te doen nie."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Die dorp is vir seker 'n besoek werd."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Voorwaar 'n juweel van 'n plekkie."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Dit is 'n juweel van 'n dorpie waar mens lekker bly en eet. 'n Gerieflike oorstop op pad na Kaapstad."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Rustige dorpie met baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Die Trans Karoo Lodge - Britstown Hotel - is 'n juweel van 'n eetplek."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"A friendly, welcoming and beautiful town."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Dit is lekker sentraal vir oorslaap."

Victoria-Wes, Karoo

Moonlight Manor

"Most enjoyable town off the beaten track."

Colesberg, Karoo

Gables Inn

"Die rustigheid self."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Dorpie was lekker besig met die Owl Route-fietsrybyeenkoms. Daar is genoeg kroeë en restaurante om na almal om te sien. Daar is nie'n OTM of 'n vulstasie nie, en op sekere plekke is die sein vir Vodacom swak."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Ongelooflik mooi."

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"Dit is jammer dat daar so baie informele verkope op die sypaadjies plaasvind en daar aangedring word op 'n geldjie."

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Great clean town. Lots of history and friendly people."

Blad
Blad 114 - Wys 3391 tot 3420
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang