Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Karoo

Travalia Guest Farm

"I love the beauty of the Karoo."

Nieu-Bethesda, Karoo

Country Cottages

"Almal is vriendelik en gasvry en soos voorheen genoem ons gidse het alles vir ons net insiggewend en interessant gemaak, hul interaksie met mense is uitstekend, sal die boesman tekeninge en fossiele by museum definitief aanbeveel. Uilhuis was baie insiggewend en interessant gewees oor ietsie van ons geskiedenis van 'n bekende in ons land."

Karoo

Otterskloof Private Game Reserve

"Dorpies in die Vrystaat vuil en verwaarloos. Ordentlike verblyf baie skaars."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Buiten La La is die mense bitter vriendelik in Colesberg."

Karoo

Joalani Gastehuis

"A drive thru on your way to the coast!"

Graaff-Reinet, Karoo

Victorian Square Guesthouse

"Baie lekker, rustige, skoon dorp met paar besienswaardighede."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"Loved the town and the vibe. Will be back to spend a weekend so we can explore properly."

Beaufort West, Karoo

En Route

"Mooi dorp en Forsheep puik restaurant."

Prince Albert, Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Loved Prince Albert - it is a vibey little town - well looked after - clean and feels safe. Will definitely return to visit for longer."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Ons gaan deur Graaff-Reinet as 'n oorslaapplek op pad na Mosselbaai. Daar is plekke soos die Valei van Verlaatenheid wat 'n mens moet sien, maar ek persoonlik het nie baie belangstelling in oudhede en algemene geskiedenis nie. Mense wat dit meer waardeer sal daarby baat vind."

Middelburg, Karoo

Montarie Guest Accommodation

"Goeie oornag op pad Kaap toe."

Joubertina, Karoo

Bethany Farm

"A place that has old world charm enveloped with the most beautiful mountains."

Prince Albert, Karoo

Teen die Randjie

"As Prins Albert nie so ver van die see af was nie, sou ek graag soontoe wou trek!"

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Stil dorpie en moo,i rustige omgewing."

Karoo

Rooidam Cottage

"Pragtige wêreld, ideaal vir oorslaap op pad na die Weskus vanaf Noordwes"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Is besonders veral as jy nog nie daar was nie."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Ons hou baie van die dorp en slaap gereeld oor as ons reis. "

Karoo

Soutpoort

"Always a good destination for something totally opposite to normal city dwelling."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Baie afgeleë. Regtig net vir 'n oornagplekkie. Merweville moet dalk meer bied vir toeriste bv. toere (plekkies besoek waar Die Boekklub verfilm is), piekniek op die koppie agter die kerk, sterrekyk of so iets. Gebruik die TV se reklame vir Merweville se voordeel."

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Lekker stil plekkie. Ons het dit baie geniet."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Lieflike oornagstop-dorpie met baie ou geboue."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"The town has locusts everywhere, it's very creepy if you're scared of insects. Luckily, the rooms and restaurants had nothing inside. The people are lovely and genuine."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Goeie plek om te oornag op pad kaap toe."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Gaan nie alle reisigers geval nie. Baie goed vir persone wat van kleiner, meer intieme bestemmings hou."

Colesberg, Karoo

Hartklop Eer die Lewe

"Rustige dorpie met 'n kalm atmosfeer. Ons het lekker geëet by Inni kraal. Geboue is interessant om te sien."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Daar is niks. Absoluut niks."

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Stil dorpie, maar mooi ou geboue!"

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Dis so hartseer om te sien klein dorpies gaan agteruit. As gevolg van die elektrisiteitsprobleem, was daar geen krag, geen opvangs en geen petrol beskikbaar nie. Dit kan nogals 'n probleem wees."

Page
Page 132 - Showing 3931 to 3960
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers