Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Vir iemand wat graag olywe en olyfolie gebruik was dit nog altyd pragtig. Besoek graag die dorp."
"Pragtige skoon dorp so in die hart van die Karoo. Pragtige plek, wonderlike mense en lieflike omgewing. Stop gerus en geniet die plek en sy kosbare mense."
"Van die beste restaurante vir my in die land. Ibis se tasting menu was ongelooflik en het heerlik onder Andre (Nieu Karoo Country Restaurant) se druiweprieel gekuier. Lieflik."
"Ons het net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige dorpie tussen die koppies."
"Covid has taken its toll, but still the best stopover before entering Baviaanskloof."
"Ek was verbaas daar is nie lekker eetplekke nie, want ons is gewoond aan 'n vinnig wegneem-ete of 'n lekker ontbyt ons het geen ander keuse gehad om self te maak."
"Goeie oorslaapplek halfpad Kaap toe. De Vette Muis is 'n lekker eetplek na 'n dag se lang reis."