Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11278 reviews.

Karoo static map. Karoo
Joalani Gastehuis.

Karoo

Joalani Gastehuis

"Sielsvrede en wonderlike sterre."

Die Herehuis.

Beaufort West, Karoo

Die Herehuis

"Beaufort-Wes is 'n Karoodorp met vriendelike mense."

Moonlight Manor.

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Dis 'n pragtige dorpie. Daar is baie mooi geboue, paar lekker eetplekke, lekker hotel, die Apollo ens. Die museum is fantasties en 'n hoogtepunt! Ek dink net baie dinge in die dorp kan nog baie verbeter word - die verwaarloosde sypaadjies veral, dit laat die dorp moeg lyk. Raak ontslae van die bokke in die strate. Die arme historiese begrafplaas is 'n ramp - en so interessant, maar alles is omtrent vernietig, gebreek, omgegooi. Met die regte groep kan die dorp soveel meer bied (en mooi lyk)!"

Nanna Rous' Town House.
Donalds Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Baie oulike dorp! Interessant!"

Moonlight Manor.

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Baie klein dorpie met agteruitgang en verval."

Casa Milorca.

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Beautiful, clean, friendly and historic town. Well worth at least a 2 day stay."

Garden House and Cottage.

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Slegs 2 eetplekke was oop vir ontbyt op Sondagoggend. Het iets spesiaal gesoek vir ons 40ste Anniversary. Was teleurstellend!"

Voetpad Cottage @ Hartland Huis.

Graaff-Reinet, Karoo

Voetpad Cottage @ Hartland Huis

"Een van ons plekke in Suid-Afrika waar ons baie graag oorbly."

Obesa Lodge.

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Baie lekker dorpie om te oornag en rond te stap en te verken."

PurePlaas.

Volmoed, Karoo

PurePlaas

"You must stay here."

Boer and Brit.

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Full of history."

Skietberg Lodge.

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Vir ons was dit die roete op ons reis. die eetplek was goed en die dorp, lyk veilig."

2-Bedroom Chalet.

Karoo

2-Bedroom Chalet

"Die Karoo is groot en bied diverse belewenisse. Hierdie bepaalde Nuweveld-omgewing met pragtige Karootonele en -passe om rustig te ervaar, en daarby hartlike en interessante mense, is 'n kwaliteitbestemming. Ons het egter weer besef stadsbewoners soos ons (hoewel ons diep verbintenisse met die Karoo het) moet versigtig wees om die Groot-Karoo te romantiseer. Dit is 'n harde wêreld om 'n bestaan in te maak; ons kom en gaan maklik en vertrek met mooi prentjies in ons koppe, maar die kilometers klipmure wat nog te siene is, getuig van die soort harde werk, uithouvermoë, vernuf en geloof wat hierdie oënskynlike bekoorlike omgewings vereis. Dis seker daarom dat 'n besoek aan die Karoo so 'n suiwering is."

Little Lamb.

Beaufort West, Karoo

Little Lamb

"Dit was vir ons 'n goeie opsie om oor te slaap op ons roete op pad terug na Pretoria toe."

Witgatboom Verblyf.

Karoo

Witgatboom Verblyf

"My rusplek, my dinkplek, my hartsplek."

Merino Junction.

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Die drop self kom baie werk. Paaie lyk sleg."

Victoria's Pride.

Victoria West, Karoo

Victoria's Pride

"Die ouwêreldse sjarme van die dorp met sy vriendelike mense en unieke Karoonatuur, maak Victoria-Wes 'n besliste moet op jou toerprogram!"

Fish Eagle Lodge.

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Dit is indrukwekkend om die damwal te sien en te lees oor hoe hy gemaak is en hoe groot hy eintlik is."

Casa Milorca.

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Teater groot trekpleister. Verskeidenheid eetplekke met gehaltekos. Die slaghuis is tops!"

Vossie-Nes.

Vosburg, Karoo

Vossie-Nes

"Pragtige, ou dorpie!"

La Paix Guesthouse.

Beaufort West, Karoo

La Paix Guesthouse

"Baie mooi dorp, reik geskiedenis. Plekmatjies by 4Sheep het baie interessante brokkies inligting."

Little Farms.

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Moeilik om te sê. Slegs oorgeslaap."

Little Haven.

Gariep Dam, Karoo

Little Haven

"Tjaailatyd Restaurant was goed."

Donalds Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dis 'n mooi plekkie met oulike restaurante, maar was ongelukkig baie besig toe ons wou gaan uiteet, ons het maar uit bokse geëet!"

Oppiplot.

De Aar, Karoo

Oppiplot

"Het nie De Aar as toeristebestemming besoek nie. Soos ons gesien het, min plekke om te gaan uiteet."

Zonnenstrahl Guesthouse.
Boutique Guesthouse Hanover.

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Beautiful church next to the guesthouse."

Karoopark Guest House.

Graaff-Reinet, Karoo

Karoopark Guest House

"Uitstekende etes en diens by Drosdy Hotel teen goeie pryse."

Starry Nights.

Middelburg, Karoo

Starry Nights

"Geen ordentlike winkels behalwe n klein Spar. Sorg vir jou eetgoedjies voor jy daar oorbly."

Page
Page 152 - Showing 4531 to 4560
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers