Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.
"Stop gerus by The Old Mill Coffee Shop vir heerlike kos en verversings. Maak net seker jy doen dit voor 3pm, hulle sluit vroeg!"
"Steytlerville is a place to relax, the people of Steytlerville are so welcoming and friendly. Die Rooi Malva is definitely a place to pop in for a quick bite. "
"It's a little out of the way from the busier routes, but was a delight to find given where we were going."
"Ons wou graag Meiringspoort van noord na suid deurstap. Barry het ons ’n geleentheid gegee tot by die Klaarstroom ingang na die Poort en ons kon toe Meijer's Rust toe terugstap. 'n Pragtige staproete. De Rust is n pragtige en vriendelike dorpie met heerlike winkels en eetplekke."
"Nie rêrig meer winkeltjies om te besoek nie. Colesberg is eintlik net ’n oornag plekkie."
"Pragtige dorpie met heelwat om te sien en te beleef. Sal graag een keer bietjie vir 'n paar nagte wil oorbly ipv van net 'n vinnige nag oor te bly."
"A fascinating, inspiring, interesting, multi faceted safe place to stay! Pear blossoms were spectacular in late September. Restaurants for all tastes with great food at very reasonable prices. Such friendly people."
"Nice feeling to the town and worth staying over to relax and unwind and to experience the Karoo quietness and energy."
"Loxton is vreeslike klein plekkie, maar hulle maak seker jy weet van al die interessante dinge wat al daar plaasgevind het soos bv. die skiet van Jakhalsdans."
"Die Karoo is baie koud in die winter en baie warm in die somer. Lekker plek om te wees as jy rustigheid en bos soek."