Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Pragtige ou geboue."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Lekker Karoo-dorpie."

Karoo

Aangrensende Binneland

"Die plek om te besoek as jy wil ontspan en batterye laai."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Die dorp is ongelukkig baie verwaarloos. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Wat 'n juweel. Hier kan 'n mens rus en afskakel."

Vanderkloof, Karoo

Waterfront Boutique Hotel

"Pragtige, rustige en veilige plek."

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prins Albert sien ons weer - die kos, die karakter en die fietsry was uit die boonste rakke!"

Beaufort West, Karoo

Olijvenhuis

"Beautiful Beaufort-Wes se strate is ongelukkig vuil en vir meeste is dit net 'n deurroete. Moet sê dat Olijvenhuis ons 'n ander sy van die dorp gewys het."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"'n Suid-Vrystaatse kleinnood op die agterpad. Verlaat gerus die N1, vir wye, ongerepte landskap."

Richmond, Karoo

Be Blessed Selfcatering

"We didn't have time to visit the bookshops and the museum."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Tans baie, baie droog."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Genoeg doendinge vir enige smaak of 'n bestemming om net jou skoene uit te skop."

Prince Albert, Karoo

Bid Huisie

"Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef."

Loxton, Karoo

Ou Opstal @ Jakhalsdans Karoo Guest House, Farmstay and Safaris

"Loxton appears to be a pretty town. There were quite a few accommodations offered."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Mooi dorp met vriendelike mense."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Quant Karoo town, worth the visit."

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Noupoort is baie rustig en veilig en die mense is baie vriendelik. Daar is 'n groot supermark wat in al jou eet- en drinkbehoeftes kan voorsien. Daar is ook genoeg ander handelaars wat in ander behoeftes kan voorsien. Die dorp is skoon en netjies en die paaie is breed en maklik begaanbaar."

Vosburg, Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"100% as a travel destination."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Uitmuntend"

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n baie klein Karoo-dorpie. As jy rus en vrede soek is dit die plek vir jou."

Prince Albert, Karoo

Gecko Cottages

"Prins Albert is sielskos! Lieflike Karoo-dorpie, wat jou laat asemhaal en net weer ontspan en uitrus. Wonderlike bestemming vir ieder en elk."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons het in Colesberg oornag, maar het al in die verlede langer tye daar spandeer. Pragtige dorpie, heerlike stapgeleenthede en baie plekke in die omgewing om te besoek."

Karoo

Karoo Stilte

"Oopruimtes, vars lug, stilte en rus vir jou siel!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons ry altyd net deur Colesberg. Dit was aangenaam om te sien hoe inwoners laatmiddag in die strate stap. Pragtige dorpie."

Karoo

Kareeplaas

"'n Moét-ondervinding vir enige mens."

Karoo

Tamboershoek

"Die Karoo het sy unieke besonderse bekoorlikheid. Niks kan die stilte en die nagsterre vervang nie."

Page
Page 172 - Showing 5131 to 5160
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers