Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Dit is 'n interessante dorpie, maar daar is nie veel beskikbaar in die plaaslike winkels nie. Ek sou aanbeveel dat as mens daar gaan bly vir 'n paar dae dat mens meeste van wat jy nodig sal hê saamvat."
"We did not feel to pay R70 per person to see Owl House but thoroughly enjoyed the local Brewery with its great atmosphere and beer."
"The Karoo is the great outdoors at its best and all the people we have met there have been simply lovely!"
"Daar is nog so baie plekke om te besoek, wat ek beslis sal doen wanneer ek weer daar aandoen."
"Wat 'n verassing om na die kronkelpad deur die Berge of met die langpad uit die Kaap te ry en so 'n beeldskone dorpie te kon aantref. Was verbaas oor al die lieflike verskeidenheid eetplekkies en die vriendelike gemeenskap van die inwoners."
"Dis 'n ideale plek om te ontsnap van die stadsgewoel en net weer asem te skep en die ruimtes in te drink. Aangesien ons familiegeskiedenis hier ontstaan het, was dit 'n groot voorreg om weer hier te kon besoek aflê. Dis egter té ver vir net 'n naweek - ons sal moet langer tyd hier verwyl. Sal so graag wil help dat hierdie dorp bly voortbestaan."
"Ek sou graag as 'n toeris wil terugkeer en al die besienswaardighede en winkels kom besoek. Die dorp is baie mooi."