Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"De Rust is 'n lieflike pragtige Karoodorpie met 'n paar oulike snuffel-winkeltjies. Ray's is 'n prima koffiewinkel wat ook heerlike ontbyt en ligte etes bedien. Die Grumpy Goat is gesellige kroegie waar daar lekker saam met die vriendelike locals gekuier word, die eienaars bedien lekker pizza en hamburgers ook daar. Die omliggende Meiringspoort asemrowende mooi natuurskone berge, klowe en riviertjies."
"Die bestuurders kan die vriendelikheid en opgewondenheid van die werkers aanleer want hulle is nors."
"Stay at least 2 days, walk around, get to talk to locals and eat in the local restaurants."
"I always stay over in Colesberg when I travel to Mossel Bay etc. Love to eat at Bordeaux. Don't spend much time there otherwise."
"Excellent tourist orientated town with lots of info and people who makes you feel welcome. Excellent museum with an excellent and touching section on the impact of forced removals of the groups area act."
"Te min restaurante vir die hoeveelheid mense. Het nie geweet ons moes plek bespreek om eetplek te kry nie. Het vreeslik lank gewag vir kos - vir aandete sowel as ontbyt by 'n ander plek."
"Ontsnapping van die gejaag, rus vir die siel! Genieting van ouwêrelde gasvryheid."
"This is a quaint village with typical rustic little Karoo charm. Well worth a visit or stop-over."
"Was daar vir 'n sportbyeenkoms, het geen behoefte om soontoe te gaan vir 'n gewone wegbreek nie."
"Beslis die moeite werd om te besoek, besonderse plattelandse dorpie uit 'n era wat verby is, maar baie goed behoue gebly het weens die ooglopende aktiewe gesindheid van eienaars en inwoners."
"Daar is net een resturant, 4 Sheep Restaurant en Deli Beaufort West, wat werklik besoek kan word om lekker te kuier en te eet."