Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Perfekte oorslaap midway tussen Kaap en Pretoria."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"As dorp met 'n paar boekwinkels en met versameling ouer boeke baie goed. Het ook laaste naweek van Oktober die jaarlikse uitstekende Boekbedonnerdnaweek. Ook goeie museum, baie op die perd as dier gerig."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Pragtige dorp om op trots te wees."

Hopetown, Karoo

Thorn Ikhaya Guest House

"Die betrokke munisipaliteit moet 'n ernstige poging aanwend om sy strate op te gradeer/verbeter!"

Karoo

Paradise Awaits Bed and Breakfast

"Lafenis vir die siel en liggaam."

Williston, Karoo

Williston @ 21

"Die skoonste, netjiesste dorp wat ons op ons reis van 3 weke teëgekom het. En die plaaslike skaapvleis in die restaurant en slaghuis, is heerlik."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Besoek 4 Sheep by die Engen. Heerlike kos en vars skaapvleis."

Beaufort-Wes, Karoo

Hotel Oasis

"Hoewel Beaufort Wes 'n baie besige deurgaan roete tussen Johannesburg en Kaapstad is, het dit ons nie verontrief nie. Dit is maklik om jou roete deur die dorp te vind en inkopiesentrums was gerieflik naby ons oornagverblyf."

Graaff-Reinet, Karoo

Number 53

"Very quaint, clean town. Not a huge amount to do but were where there to play bowls."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos

"Die plek is netjies en goed versorg. Die was goed om te sien hoe goed die geskiedkundige plekke bewaar en versorg word."

De Rust, Karoo

Doornkraal Kothuis

"A clean, quaint little town."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Die dorp kom ongelukkig effe verwaarloos voor, en die strate moet beslis herstel word. Daar was stootskrapers besig om een van die strate op te ploeg, vermoedelik met die oog op die munisipale verkiesing."

Colesberg, Karoo

Toverberg Guest Houses

"Net oornag, sal nie regverdig wees om kommentaar te lewer nie. Mense is almal vriendelik."

Hanover, Karoo

Boutique Guesthouse Hanover

"Baie klein dorpie, nie regtig plek gewees om aandete te gaan eet nie. Maar ons het darem reggekom deur die mense te vra vir plekke. Dorpie baie vervalle."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Beautiful churches and library."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Historical town in beautiful southern Free State environment. Worth a visit, especially for the history buffs."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Bied verskriklik baie vir 'n goeie wegkom van stadsgejaag."

Middelburg, Karoo

Marie se Huisie

"Goeie halfwegstasie."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Goeie ligging vir oornag op pad na Kaapstad."

Karoo

Karoo Stilte

"Ideale plek om net af te sluit van als."

Graaff-Reinet, Karoo

Angora Rest

"Lovely town, but not a place to holiday at in my opinion. Great as a stopover and to spend half a day to a day at most."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Goeie oornagstop op pad Kaap toe."

Vanderkloof, Karoo

Oppikoppie

"Fantasties as jy wil wegbreek van die besige lewe af. Daar is nie veel wat op die dorpie aangaan nie, maar dit het als wat nodig is."

Loxton, Karoo

Jakhalsdans Loxton Stay, Karoonag

"If you want to get away from it all, Loxton is a good destination. The local people (all 1300 or so of them) were very helpful and friendly."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and B&B

"Ark Gastehuis is 'n plek wat enige iemand wat daar deur reis moet besoek."

Gariepdam, Karoo

View Lodge

"Sal dit vir al my vriende aanbeveel."

Aberdeen, Karoo

Pagel House B&B

"Aberdeen se ligging is ongelukkig tussen êrens en nêrens. Maar na 'n lang dag se reis is dit 'n verwelkomende sig. Dit is 'n klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar die rustigheid van die dorp en die mense laat jou ook sommer kalmeer. Ongeag die droogte is dit nog steeds 'n plek met vriendelike mense!"

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"A town in decline. No real attractions apart from some cute cottages and a trendy bar & grill/restaurant."

Blad
Blad 176 - Wys 5251 tot 5280