Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Williston, Karoo

Williston @ 21

"'n Baie mooi klipkerk net oorkant die gastehuis waar ons gebly het."

Graaff-Reinet, Karoo

Spandau Manor

"'n Baie lekker skoon dorp met baie besienswaardighede en historiese geboue."

Beaufort West, Karoo

X Ventures

"Interessante area van ons land, beslis 'n besoek werd."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Dis 'n lekker, moet-oorslaap dorp op pad kus toe van Jhb af."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Middelburg is 'n klein dorpie met vriendelike mense."

Philippolis, Karoo

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

"Baie goeie alternatief vir Colesberg en Gariep!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Pragtige dorpie en baie mooi bewaar."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"My hart is seer omdat 2020 ook hierdie mooie dorp sleg behandel het!"

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Richmond is 'n baie rustige lekker plek, ideaal vir mense wat wil wegbreek vanaf die besige stadslewe."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Die dorp het ons aangenaam verras. Heerlike eetplekke, pragtige kerk en baie gasvrye mense!"

Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages

"We found the vilkage very quaint and went to a lovely little restaurant. Most of the food is homemade. My husband loved the koeksisters."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Daar is so baie historiese plekke om ts sien, wat 'n belewenis!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Baie mooi dorpie met 'Old school charm'"

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Baie klein dorpie. Perfek geleë as oorslaap plek, aangesien dit basies halfpad tussen Gauteng en die Kaap is."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Dit is so 'n lekker klein ou dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Gaan eet gerus by Coldstream restaurant!"

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Unexpected Karoo gem (our first time there) with some fine architecture, especially the churches. The biblical pictures at the 'Kerksaal' are well worth seeing. And the village is surrounded by Big Sky Karoo landscapes."

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood."

Karoo

Rietpoort Game & Guest Farm

"Die Karoo is seker nie almal se cup-off-tee nie, maar jy mis iets in jou lewe as jy nie ten minste ‘n aand of wat in die Karoo se stilte, die mense se vriendelikheid/gasvryheid en die ongerepte mooi van die Karoo deur gebring het nie."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Jammer die museum was gesluit heelwat mense het omgedraai by die toe veiligheidshek. Omdat Richmond so diep in my gene lê sal ek weer daar aandoen."

Prince Albert, Karoo

Karoo Lodge

"Loved the Swartberg pass and museum and art galleries."

Beaufort West, Karoo

Little Green World

"Na 'n 1000 km is dit fantasties om Beaufort-Wes te bereik en te ontspan. 4 Sheep 'n heerlike restaurant."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Town was quiet this time, due to Covid, previously was lively."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Goeie oornagplek op pad see toe. Nie baie van dorp as tourists-bestemming gesien nie."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Ons het baie lekker gebly en die rustigheid was so lekker!"

Britstown, Karoo

Nietgedacht Farm Stay

"Britstown is ‘n mooi dorpie."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Baie om te sien en ervaar. Een dag is nie genoeg nie!"

Page
Page 204 - Showing 6091 to 6120
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers