Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Willowmore, Karoo

The Willow Historical Guest House

"Baie onontginde potensiaal op dorp."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Geskiedkundige dorpie met 'n ryk geskiedenis en baie ou geboue. Iets wat vir die nageslag bewaar moet word."

Graaff-Reinet, Karoo

Coral Tree House

"Wonderlike museums om te besoek en op die mohair-roete."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Graaff-Reinet het baie geskiedenis en baie om te sien. Sal definitief die dorp aanbeveel vir oorslaap."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Very quiet town. Not a lot to do or see. Suffering due to Covid, unfortunately. People are very helpful and town is very clean."

Graaff-Reinet, Karoo

Roode Bloem Farm House

"Baie oulike Karoo-dorpie."

Victoria-Wes, Karoo

Kingwill's Guest House

"KaRoux restaurant uitstekend."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Gaan eet gerus by Die Plattelander restaurant in Colesberg!"

Beaufort-Wes, Karoo

La Paix Guesthouse

"Was by Chris Barnard museum. Het betaal om 14:50, toe sê hul ons moet vinnig deurstap hulle sluit 15:00. Really!"

Gariepdam, Karoo

Spider Pig

"Very quiet town, not much to do."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Beaufort West for me is a convenient stop over from Jo'burg to Cape Town. I get the impression that Municipality of B-W is always out to trap motorists into paying fines!"

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Bly ons kon buite Britstown tuisgaan. Britstown self is nie aanskoulik met die verbyry nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Outentiek, unieke natuur."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Kon nie die dam sien van waar ek was nie en het ook nie die keer die dam besoek nie, maar sal verseker daar gaan vakansie hou."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Onderhoud en instandhouding van die dorp nie op standaard nie. Baie vriendelike mense. Goeie restaurant by Muller’s House."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"'n Pragtige dorp met 'n ryk geskiedenis, 'n moet vir elke Suid-Afrikaner om te sien hoe 'n munisipaliteit baie goed kan funksioneer. Lazy Lizard die beste eetplek met tuisgebak vir wegneem. Kort op sy hakke is La-di-dah restaurant met heerlike hartskos. Sluit jou verblyf af met 'n rit oor die Swartbergpas."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Perfekte plek vir een nag se oorslaap."

Nieu-Bethesda, Karoo

Elke's Guesthouse

"A favourite destination. Must stay for a few days."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Netjiese klein dorpie. Ry gewoonlik net deur, stop nie regtig daar nie."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Soek ’n huisie daar, malverlief op daai rustigheid en mense se gasvryheid."

Gariepdam, Karoo

Sonklip Overnight Accommodation

"Pragtig. Uitsonderlik. Baie oornaggeriewe en vakansie-oorde."

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Oulike Karoodorp, vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

La La Dathel

"Net 'n oornagplek."

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Verbasend baie om te besoek en te geniet. Baie eetplekke om van te kies."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!"

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Pragtige dorpie en die Fransie Pienaar museum is beslis ’n moet."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Sal beslis weer besoek."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Die natuur is pragtig en die Lake Route is ’n lekker ervaring."

Blad
Blad 207 - Wys 6181 tot 6210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang