Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.
"Ryk aan geskiedenis en museums indien jy in die geskiedenis belangstel. Geboorteplek van Dr Christiaan Barnard wat die eerste hartoorplanting gedoen het."
"Britstown is small and does not have many sights but I would stay at Rooidam on the farm as that is a wonderful experience."
"Mooi plek, naweke is alles ongelukig vroeg toe, kinders pla bietjie by winkels deur te bedel."
"Magnificent scenery, big sky and wide open spaces, great night sky and stars, peaceful solitude."
"Richmond is 'n baie rustige lekker plek, ideaal vir mense wat wil wegbreek vanaf die besige stadslewe."
"Die dorp het ons aangenaam verras. Heerlike eetplekke, pragtige kerk en baie gasvrye mense!"
"We found the vilkage very quaint and went to a lovely little restaurant. Most of the food is homemade. My husband loved the koeksisters."
"Baie klein dorpie. Perfek geleë as oorslaap plek, aangesien dit basies halfpad tussen Gauteng en die Kaap is."
"Unexpected Karoo gem (our first time there) with some fine architecture, especially the churches. The biblical pictures at the 'Kerksaal' are well worth seeing. And the village is surrounded by Big Sky Karoo landscapes."
"Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood."
"Die Karoo is seker nie almal se cup-off-tee nie, maar jy mis iets in jou lewe as jy nie ten minste ‘n aand of wat in die Karoo se stilte, die mense se vriendelikheid/gasvryheid en die ongerepte mooi van die Karoo deur gebring het nie."
"Jammer die museum was gesluit heelwat mense het omgedraai by die toe veiligheidshek. Omdat Richmond so diep in my gene lê sal ek weer daar aandoen."
"Na 'n 1000 km is dit fantasties om Beaufort-Wes te bereik en te ontspan. 4 Sheep 'n heerlike restaurant."