Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"It's a dry area considering we have just gone through winter season. The water tastes bad, better buy a litre or two from Spar across the road for tea or drinking."
"Alhoewel dit lyk soos 'n baie lekker verkendorpie is dit baie verwaarloos. Miskien in die toekoms - lyk of daar plek -lek opknappings aan die gebeur is - paaie is in 'n slegte toestand."
"Die Uilhuis was vir seker 'n belewenis. Die hele dorpie en sy mense baie vriendelik en behulpsaam."
"Dit bly gerieflike oornagstop vir ons Gautengers Kaap toe en die sonsopkoms en -ondergang is altyd prentjiemooi!"
"By die regte mense soos Ko Ka Tsara Bush Camp sal ek beslis langer wil vertoef."
"Mooi dorpie. Maar die omliggende area is wat my aantrek. Al is dit droog, is die natuurskoon en berge ongelooflik."
"Dit was goed gewees om dit te sien, maar dink nie ons sal weer besoek nie. As oornag kom ons beter gedoen het in bv. Kimberley."
"Dit was alles waaroor ons kon droom vir 'n vinnige wegbreek. Die stilte was musiek, die mense van die omgewing ongelooflik vriendelik en die koservaring was heerlik! "
"As jy daarvan hou om met jou boot uit te gaan is hierdie die ideale plek. "
"There isn’t much to do in Beaufort West, but it is a very pleasant town. "
"The roads were in pretty good shape and the drive is beautiful. Can't say much about the town itself - didn't explore."
"Graaff-Reinet regverdig 'n minimum twee-dag besoek. Die dorp en strate is redelik skoon en Graaff-Reinet bied baie interessante besienswaardighede binne kort loop- en ry-afstande."
"Beaufort-Wes is die ideale oornagbestemming. Ek is nie bekend met al die eetplekke. Sal graag wil weet watter opsies daar is."