Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11336 resensies.

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Tekort aan restaurante."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Genoeg dinge om te ontdek."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Pragtige outydse dorpie met die mooiste ou kerk."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Gaan eet gerus by die restaurant in die Forever Resort. Pragtige plek met vriendelike kelners en heerlike kos."

Graaff-Reinet, Karoo

Carrow Veld Cottage

"'n Klein dorpie, maar baie, baie netjies en mooi om te sien. 'n Belewenis. "

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Die dam self is baie nice, die dorpie is egter ‘n ander storie."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Beslis 'n omgewing vir mense wat natuurlewe kan waardeer."

Karoo

Rooiberg Gasteplaas

"Wonderlike ervaring!"

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Mal oor die Karoo Nasionale Park!"

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Die water is baie sleg. "

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Ek dink die dam gee goeie geleentheid vir gaste wat werklik net rustig wil wees. Weinig aanbiedinge rondom die dam om te geniet. "

Colesberg, Karoo

Honeylocust Guest House

"Halfpad tussen Pretoria en Mosselbaai."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Dit het alle rede om sterker bemark te word!"

Hopetown, Karoo

Hopetown Guesthouse

"Hopetown is halfpad kaap toe. As dit nie daarvoor was nie was Hopetown hopeless!"

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Pragtige omgewing om te verken en 'n besoek aan die dam is 'n moet!"

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Such a pity that the area is not really well maintained - parts look shabby."

Beaufort-Wes, Karoo

Steenbokkie Nature Reserve

"Goeie halfweg huis tussen Kaap en Gauteng."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Baie toeristevriendelik."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Pragtige plekkie vir oornag."

Colesberg, Karoo

Sunset Chalets

"Lekker geëet by Innikraal!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Locals is baie vriendelik en behulpsaam, 'n mens voel sommer tuis! 'n Salige tyd-maak-nie-saak atmosfeer. Sal beslis weer gaan."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"As kind het ons een keer per jaar hierdeur gery. My kind was gaande oor die stil strate en my stadsvriende verstom. Die ou kerke, geboue en rustige lewe is die moeite werd om te bewonder en die skaapnek-pizza by JC's Pub die beste."

Steynsburg, Karoo

Croydon Cottage

"A good location for stopovers in many directions."

Prins Albert, Karoo

The Cottage

"Hemel op aarde. Kan nie genoeg kry van die dorpie nie."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Pragtige omgewing vir 'n rustige oornag."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorpie is ryk aan geskiedenis."

Blad
Blad 242 - Wys 7231 tot 7260
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang