Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.
"Die Gariepdam is 'n baie mooi besienswaardigheid as jy vroeg reeds arriveer en dit nog nooit voorheen gesien het nie. Die dam is besonders mooi en die moeite werd om te sien! Daar is ook 'n vulstasie en winkel naby die dam as jy iets vergeet het om te koop. "
"Dit is ‘n perfekte dorpie om te oornag. Daar is heelwat privaat restaurante, asook bekende eetplekkies soos KFC. Ons het by Plattelander geëet, wat heerlik was. "
"Die aandete in Bourdeaux restaurant was besonders lekker. Ons het boontjiesop en lamkerrie met rys en slaai gehad. Die geskiedenis van die restaurant is baie interessant."
"Rustige Karoo-dorpie met 'n positiewe aura. Veilig, ek het skemer daar aangekom en kon nog met geruste hart 'n ent gaan stap om die stywe spiere bietjie te oefen. Groot plus vir diegene wat selfsorgverblyf kies - die OK bly oop tot 22:00! Dankie Colesberg."
"Die droogte is die ergste wat ek nog gesien het in hierdie omgewing en veral in die Karoo Nasionale Park! Ek is mal oor die Karoo!"
"Kampplek aan te bevele vir kampers en groepe mense. Baie veilig en geriewe baie netjies en skoon."
"Die Ark should be on your list for accommodation when travelling in that areas. You won't be disappointed! Please visit Manna Restaurant in Williston. The best food and people ever!"
"Just loved the art on the dirt bins. Such a clean and beautiful village. The theatre is a sight to behold. Great gin bar."
"Ons het op 'n Sondag daar aan gekom en kon geen eetplekke vind soos 'n Wimpy byvoorbeeld nie.."
"Fantastiese toeriste bestemming met professionele vriendelike diens - almal was vriendelik!"
"Die dam lyk pragtig die tyd van die jaar en die uitsig vanaf die lodge waar ons gebly het is iets wat ons altyd sal bybly!"
"Good for a stop over on long road trips, but then you arrive and are taken aback by the peacefulness of the place. "