Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Beautiful Karoo town and very good place for a relaxing getaway (think: hiking, walking, reading, chilling, eating out, etc.) Love the bookshop in particular."

Prins Albert, Karoo

Swartberg Cottages

"Pragtige historiese dorp welke karakter behou behoort te word"

Prins Albert, Karoo

Travellers Rest

"Pragtige dorp in die Karoo met genoeg lekker eetplekke en goeie kuns en snuffelwinkels en eindelose vistas. Die dorpsmense is vriendelik en gasvry en mens voel die pols van die Karoo hier."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ons wil meer tyd daar gaan spandeer. Nog so baie om te doen en te sien waarby ons nie kon uitkom nie."

Gariepdam, Karoo

Rose Cottage

"Dis 'n lekker oorslaapplek, maar die behalwe vir die oord, is daar niks anders op die dorpie nie. Die eetplek buite die dam is tops en ons het heerlik daar gekuier. Die gids by die dam was ook puik en ons het die besoek daar baie interessant gevind. Ons was baie teleurgesteld oor die Nasionale Park. Die pad tot by die park is uiters sleg en die omgewing ook alles behalwe aantreklik en netjies. Die park was toe en dit was duidelik dat daar nie veel aangaan nie. "

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Was nog altyd 'n mooi dorpie."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"Die teerpaaie na Williston het nie 'n enkele pothole nie!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Ons het net oorgeslaap op pad na ons vakansiebestemming."

De Aar, Karoo

Daybreak

"We stayed at De Aar as our halfway stop from Cape Town to Modimolle. It was Easter weekend and when we went out for dinner only KFC was open at 7 pm. That was a bit disappointing. "

Colesberg, Karoo

Linda's Guest House

"Gewoonlik kom ons laat in Colesberg aan en is te moeg om regtig die dorp te gaan verken, so ons kan nie regtig kommentaar oor die dorp gee nie."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Lord's Kitchen se kos was onbeskryflik lekker."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Asemrowende natuurskoon."

Britstown, Karoo

Mirage Toeriste Kamers

"Beautiful little town."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Nie 'n groot variasie eetplekke nie, maar die gehalte van die plek waar ons kon uiteet was baie goed. Ons het eintlik maar net oornag - geen ander behoeftes as toeriste gehad nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Oulike en netjiese skoon dorp. Is mal oor Beaufort."

Gariepdam, Karoo

Gariep N1 Chalets

"Besigtig gerus die Gariepdam. "

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Colesberg is 'n rustige en gerieflike plek om te oornag wanneer mens lang pad ry."

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Once you have explored the dam there is not much to do. The council should do more to keep the area and pretty as it used to be. "

Noupoort , Karoo

Breaking Dawn

"Area is quiet and rustig, very small but welcoming town. "

Beaufort-Wes, Karoo

Teri-Lemveli Lodge

"Karoo game park worth a visit, too muck heavy traffic so noise in the centre of town a problem (at night especially) hence our choice of lodging which was fantastic!"

Beaufort-Wes, Karoo

Rus-i-Biki

"People are friendly and welcoming."

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"There are a few Boer War memorials around and great hiking and Biking trails. The dam is a great fishing spot and boat rides are available. A visit to the damn wall is a must, take some time to drive to the view points near the dam wal, the dam is a very impressive structure."

Graaff-Reinet, Karoo

Camdeboo Cottages

"Sal graag meer van Graaff-Reinet wil sien, dit was ongelukkig net 'n pit stop vir 'n lang pad vorentoe. Ons kon darem die pragtige kerk van binne en buite ervaar."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Perfect for a stopover."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Relatief skoon en netjies."

Blad
Blad 259 - Wys 7741 tot 7770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang