Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Goeie halfweg stop. "

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Ons is ongelukkig vroeg uit en laat in. Kon dus nie veel van die dorp geniet of besoek nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Sal enige tyd aanbeveel vir vakansiegangers en reisigers."

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Ideale plek vir 'n oorslaap tussen Johannesburg en Kaapstad."

Beaufort West, Karoo

Donkin House

"Vertoef 'n paar ure en loop deur die plek. Kort net reën."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"An amazing town, can never get enough of it."

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos Self Catering

"Baie veilig en rustig. Baie mooi dorp."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Pragtig net jammer die dam is so leeg (bedoelende kon voller gewees het) en die plek gaan ook agteruit."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Mooi dorp, mal oor die Karoo en die mooi kerke."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Hoofstraat ongelukkig vuil en plek-plek verwaarloos. Chris Barnard museum kan besigtig word. Petroljoggies en personeel by Engen verdien om genoem te word. Baie vriendelik en behulpsaam."

Prince Albert, Karoo

Bid Huisie

"Pragtige bo-dorp en baie goeie teater."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Mooi plattelandse dorp met interessante historiese feite."

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Rustige plattelandse dorp met baie historiese interessanthede."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Karaktervolle, ou-wêreldse, eksentrieke dorp wat beslis 'n besoek werd is."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Will definitely return! Beautiful little town!"

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Oulike plekkie en lekker vir oornag op die lang pad. Sal definitief weer daar oornag."

Loxton, Karoo

Karoonag

"Klein juweel in die Karoo."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"As jy rus nodig het besoek Steytlerville wat 'n pragtige dorp."

Prince Albert, Karoo

59 Mark Street

"Bied baie vir besoekers."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Pragtig skoon en mense vriendelik en behulpsaam."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Net jammer dat ons oral gewaarsku is dat diefstal in die dorp oral handuit ruk. Toeriste moet maar seker maak dat alles behoorlik gesluit is as hulle in die hoofstraat wil stop. 4Sheep bly maar die lekkerste eetplek in die dorp!"

Beaufort West, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Ons beplan gewoonlik om die middag uit die Kaap uit weg te kom, om dan 5 ure later in Beaufort-Wes oor te slaap. Dit maak die pad die volgende dag net soveel korter. Ons sal altyd daar oornag. "

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Uitstekend en sal vir enige een aanbeveel."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Altyd lekker om in die Klein Karoo oor te bly, die natuurskoon spreek boekdele vanself. Pragtig! Dis die heel beste wat ek dit kan uitdruk uit 'n menslike oogpunt."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Die beste Karoo lam vleis daar gekoop. 4 Sheep 'n oulike restaurant om by te eet."

Beaufort West, Karoo

Cape Karoo Guesthouse

"Goed geleë op pad na Tuinroete en Kaapstad."

Willowmore, Karoo

Finchley Farm Cottages

"Quaint and off the beaten track."

Page
Page 260 - Showing 7771 to 7800
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers