Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Die klimaat is heerlik en die dorpie se mense is so vriendelik. Ek sou daarvan hou dat die besienswaardighede duideliker gemerk was op die roetes."
"You must go to Nieu-Bethesda because you want to. Read first what you want to do there. If it is peace you want and you want to get close to nature. It is a good place to go."
"Mooi dorp met baie ou historiese geboue en kultuur. Mense is vriendelik."
"Ek het in die Karoo groot geword en daarom is dit altyd 'n plesier om in Colesberg te oornag en die wonderlike eetplekke te ontdek. En natuurlik, ruik die lug net anders in daardie deel van ons land!"
"Prins Albert is 'n rustige Karoo dorpie met net daardie iets anders. Rus vir die siel."
"Die eetplekke is voortreflik. Die Uilhuis en Helen Martins praat nog lank na die besoek met jou. Sal graag wil sien dat daar meer kunsplekkies/uitstallings is."
"Baie rustige dorpie met heelwat karakter en karakters. Sou graag daar wou aftree eendag."
"Aangename, vriendelike mense. Uitstekende kos by Essence Restaurant."
"It's a very convenient stop over destination for us and we'll definitely return. "
"Graaff-Reniet and surrounds have a lot to offer. Stay for a few days and explore. Highly recommended. "
"Willowmore has a lot of appeal and some quaint and interesting shops and coffee shops/restaurants to visit. Would loved to have explored more - hopefully next time."