Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11297 resensies.

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Excellent customer service."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Pragtig. Dam is regtig iets om te besigtig."

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Klein dorpie. Mooi landskap."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Baie oulike en karaktervolle Karoodorpie!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Koekeloer Selfsorg Eenhede

"Pragtige plattelandse dorp."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Historically well worth a visit, a charming place with a genuine community feel."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"We thoroughly enjoyed the dam and we drove around the area sightseeing."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"If you have the opportunity, spend at least 2 nights!"

Prins Albert, Karoo

Aloe Guest House

"Het Saterdagoggend die mark besoek. Egte plaasondervinding. Vriendelike, plat-op-die-aarde mense. Mal oor hierdie dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Geskiedkundige dorp."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Pratige omgewing."

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Net 'n petrol ingooi en oorslaap dorpie."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Geniet die ou geboue, neem baie foto's en beleef Karoo-weelde uit 'n vorige eeu. Die kerkgebou is pragtig en vir 'n verkenner is daar baie om te sien, fluisterstemme van die verlede om te luister en ongelooflike draai in tyd in baie Karoo-vrede. Vars lug en verkwikte wakkerword-ervaring om die langpad verder aan te durf!"

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Verlate dorpie, maar vriendelike mense!"

Prins Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Alhoewel dit 'n klein dorpie is, was dit heerlik om die kaasfabriek te besoek."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Baie mooi dorpie. Mooi ou geboue."

Graaff-Reinet, Karoo

Die Dorpshuis

"'n Pragtige, netjiese en skoon dorp."

Richmond, Karoo

Anra Rusgenot

"Quite a few historical buildings, a beautiful church with stained glass windows, and a bell tower that chimes every half hour."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Beaufort West is more of a stopover town than a travel destination in itself."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Baie lekker geëet by Feather's."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Ons was net laatmiddag en die aand in Hanover en dit op 'n Sondag! Dus was meeste eetplekke toe wat ons keuse beperk het, want ons het beplan om aandete daar iewers te gaan geniet."

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Ons tyd was beperk en kon nie die dorp verken nie."

Middelburg, Karoo

Karoo Ouberg Guest Lodge

"Middelburg se strate is vervalle en a.g.v. vorige keer se ervaring met inkopies ervaring en mense wat jou pla, het ons eerder alle eetgoed voor die tyd gekoop."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Baie lekker ete gekry by Tjailatyd."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"Dorp verwaarloos, eintlik net geskik vir oorslaap."

Colesberg, Karoo

Safari Park Guest Farm

"Colesberg is uitstekend geleë om te oornag tussen JHB en Kaapstad."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang