Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"'n Pragtige, rustige dorpie, veel te doen, 5 dae is te min, baie geskiedenis, doen ook 'n besoek aan die kerkhof, dis baie intersessant."
"Richmond is 'n klein Karoodorp met 'n paar dinge wat dit laat uitstaan bo ander dorpies in die omgewing. Bv. die Moderne kunsmuseum, Richmond Cafe en Rooms, Vetmuis ens. Ons het 'n heerlike fietspad gevind in die pragtige Karoolandskap. As jy hou van 'n klein dorp met 'n bietjie lewe, is dit ideaal."
"Pragtig. So baie ou geboue, meeste mooi gerestoureer. Vat 'n mens terug in die geskiedenis en wonder hoe dit was om in 1823 daar te bly. Natuurskoon, berge, asemrowend. Meeste mense is baie vriendelik. Baie buitelanders wat kuier."
"Sadly the town is looking very tired and neglected and is in need of much attention from the inhabitants as it seems the district municipality is either disinterested in it or incompetent, probably both."
"Vir ons was dit net 'n oorslaapplek op pad George toe. Ek is seker daar is verskuilde juwele in en rondom die dorp. Vroegoggend was die strate al skoongevee."
"Dis moeilik om Beaufort Wes as toeristebestemming te beoordeel aangesien ons daar slegs oornag het en nie die omgewing verken het nie."
"My only real complaint was that I was not informed that the tar road leading off the N9 to Nieu Bethesda, was closed. This meant travelling up the N9 a further 20 km and then driving on a not-so-good dirt road a further 35 km. Apparently, the tar road should be re-opened by the end of May 2023."
"Richmond is 'n lekker oorblyplek en sal aanklank vind by mense wat stilte soek in die Karoo."