Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Baie om te ervaar. Ons het nog nie alles gesien nie, sal weet moet gaan."

Victoria West, Karoo

Karoo Koelte Accommodation

"Moeilik om iets oor naweek te ete te kry."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Anytime, halfway between Pretoria and the Cape."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Lekker dorp om oor te slaap. Die dorp is vriendelik en skoon."

Karoo

Baakensrug Holiday Farm

"Die Karoo het sy eie bekoring."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Sal dit vir enige iemand aanbeveel."

Gariep Dam, Karoo

Gariep, a Forever Resort

"Hoogs aanbeveelbaar vir enige toeris."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Fantasties en word ten sterkste aanbeveel."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Dorpie is baie verwaarloos."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Pragtige dorp!"

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Ons kon sien dat daar gepoog word om hierdie dorp bietjie op te gradeer. Was verras dat geen papiere rondgestrooi is en die slaggate nie soos Gauteng s'n lyk nie!"

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Ons bly altyd oor as ons 'n oornagblyplek soek."

Laingsburg, Karoo

Herambi Guest House

"Good stopover point on my way to Cape Town. A lovely old town with lots of charm."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Will recommend to anybody."

Gariep Dam, Karoo

Rose Cottage

"It was my first time visiting Gariep Dam and it was good."

Prince Albert, Karoo

Teen die Randjie

"Altyd aangenaam om Prins Albert te besoek. Die boeremark is iets om te besoek."

Colesberg, Karoo

Featherhouse

"Goeie ligging."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Graaff-Reinet is 'n moet vir enige reisiger - plaaslik of internasionaal."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Beautiful scenery, star watching, peace an tranquility."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Die Kerk en restuarant direk oorkant hom is 'n moet-ervaar. Sebastiaan die karwag is dierbaar."

Karoo

Dwarsvlei Karoo Guest Farm

"Was goeie ervaring. Meer die Karoo run."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Nice small Town to stay in."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Nice Small town."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Ons besoek die area gereeld en sal definitief weer gaan. Baie van die besienswaardighede was ongelukkig toe op die Saterdag, maar ons sal hul weer gaan besoek. Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Page
Page 27 - Showing 781 to 810
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers