Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Hopetown, Karoo

Hopetown Accommodation

"Paaie en aanwysings kort aandag."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Die dorp self was nie baie aantreklik nie. Op elke hoek en draai was daar bedelaars."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Great for a one day and night visit."

Three Sisters, Karoo

Travalia Guest Farm

"'n Suid-Afrikaanse ikoon-ervaring!"

Prince Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Hoop ons kan volgende keer iets te siene kry by 'The Showroom'. Só 'n baie oulike aanwins vir Prince Albert. "

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Ons oornag net daar en besoek nie die besienswaardighede nie. Met meer tyd tot 'n mens se beskikking, glo ek dat dit 'n interessante bestemming kan wees met 'n interessante blik op die land se geskiedenis."

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Pragtige dorp. Die netheid van die dorp val op."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Pragtige dorpie, met 'n weerhaan op kerktoring! Vriendelike mense! Lekker geëet by Manna restaurant, skoon en baie netjies."

Colesberg, Karoo

Guinea-fowl Guest House

"Die Plattelander is 'n uitstekende restaurant. Het die ete daar geweldig geniet."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Een van die beste oorblyplekke."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Perfek vir 'n oornag. Nie langer nie. "

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Mooi skoon en veilige dorp. Voel of tyd daar stil staan."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Ruim tyd in om die Vallei van Verlatenheid te besoek as jy in Graaff-Reinet is, dis 'n asemrowende uitsig."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Daar is geen aanwysing vir die R33 nie - dus jy ry verby as jy die plek nie ken nie. Sien julle aanwysings wat aan my gestuur is. Ook is die akkommodasie nie maklik sigbaar vanaf die straat nie. As ek dit weer gebruik, is dit nie n probleem nie. Die ontvangsdame was uitstekend en baie behulpsaam."

Williston, Karoo

Annie's Inn

"We went to Williston because we wanted to get away from the Hermanus weather and as Williston is in the Northern Cape it was a good decision. Nice and hot. Only negative was being pestered all the time by the non whites for money. It was from small children to adults. They were not interested in food donations."

Prince Albert, Karoo

The Cottage

"Dis n mooi dorp in die Karoo, tyd van winkels wat toemaak bietjie te vroeg vir 'n reisiger wat baie besienswaardighede in 'n dag inpas."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Goeie oornag plek vir reisigers wat op reis is."

Gariep Dam, Karoo

Stoneridge Guesthouse

"Beautiful and was surprised at how big it was. Love that there are sufficient and safe places to pull off to appreciate the beauty."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"4 Sheeps heerlike restaurant. "

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"We attended a ladies morning, and met only wonderful people from the town. Will definitely return."

Steytlerville, Karoo

The Royal Steytlerville

"Die omgewing is asemrowend mooi. Rotsformasies wat verbyster. Paaie baie goed in alle rigtings."

Prince Albert, Karoo

Aandrus

"Ons was daar op 'n Vrydag aand. Dorp was morsdood. Het gesukkel om plek te kry waar ons kon eet. "

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Stukke paradys voorwaardelik."

Britstown, Karoo

Rietpoort Guesthouse

"Net 'n oornagplek."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Keep up the good work!"

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ons was nog nooit in Graaff-Reinet. Absoluut verlief op die dorp. "

Gariep Dam, Karoo

View Lodge

"Die eetplek, Tjailatyd, se kos was lekker en die waiter was great, maar die ontvangs was uiters teleurstellend. Ons sal nie weer by Gariepdam oorslaap nie."

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Old-fashioned hospitality, many houses and gardens are maintained with pride. "

Page
Page 263 - Showing 7861 to 7890
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers