Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11351 resensies.

Merweville, Karoo

Kom Kyk Cottage

"As jy wil rus en sterre kyk."

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Gariepdam is asemrowend en enige iemand kan dit 'n halfwayhouse oppad Kaap toe maak. Iets om te sien."

Beaufort-Wes, Karoo

Matoppo Inn Guesthouse

"Daar is bitter min restaurante om van te kies. Die 4sheep ervaring is sover die beste, maar ook nie regtig dié beste kos vir mense wat graag uiteet nie. Sommige verblyfplekke maak hul eie kos, maar gaste kan nie op die ingewing van die oomblik instap nie."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Beautiful."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Definitely a wonderful town to visit! People are very nice and welcoming. It's safe to walk around instead of driving. Bordeaux Restaurant makes the best steaks!"

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"'n Klein Karoo-dorpie met baie karakter en vriendelike mense. Dit is 'n oase langs die pad."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Nostalgic, moody, and quite different."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Die museum en ander interessante plekke was toe en nie beskikbaar vir besigtiging nie."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Doen moeite om geskeidenis na te lees. Baie interessant. Baie om the doen daar."

Beaufort-Wes, Karoo

Mitat Gastehuis

"Ek gebruik dit net as 'n oorslaap plek."

Gariepdam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Convenient stopover en route to Cape Town."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Heerlik gekuier en etes geniet met vriendelike diens by Bordeaux."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Just a tip, due to load shedding, have some emergency lights around. Load shedding for hours and sitting in the dark?"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Lovely quaint village. We had a personal tour of the church which was a bonus. Definitely a repeat destination."

Graaff-Reinet, Karoo

Pienaarsbaken Farm Cottages

"Dit is 'n pragtige dorp om te stop vir oorslaap, gou ietsie eet, interessante winkeltjies te besoek. Heerlike vriendelike atmosfeer in die dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

Valley of Ironstone

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorpie. Al die nodige winkels is beskikbaar. Daar is ook baie besienswaardighede en lekker restaurantjies. Die dorpie het 'n heerlike atmosfeer en om sommer net in die strate te stap, verskaf genot. Dit is 'n lekker dorpie om oor te staan op pad na die Kaap se kus."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Graaff-Reinet is nie 'n een nag oorslaapdorp, maar beslis die moeite werd om 'n paar dae te vertoef. Baie netjies met heerlike eetplekke en baie geskiedenis om te geniet."

Britstown, Karoo

Elsa's @ 27

"Klein plattelandse dorpie waar nie veel aangaan nie."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Mense is baie vriendelik en gasvry."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Beslis 'n vakansie/wegbreekbestemming."

Carnarvon, Karoo

Kalahari Lodge

"Dis maar 'n klein vaal dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Biffie's Cottages

"Lyk baie netjieser as in die verlede."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Been to Prince Albert a number of times. Always lovely to enjoy a drink at Swartberg Hotel and enjoy the cullinery delights."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"My man se grootworddorp het deur die jare al diep in ons harte gekruip. Die skilderagtige ligging met die Swartberge in die agtergrond en die rustigheid laat elke stadsmens weer tot verhaal kom."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Vosburg is definitief 'n juweel van die Karoo. Bitter klein, netjiese dorp. Definitief 'n moet afdraaiplek van die hoofpad."

De Rust, Karoo

Vredelus Plaas Verblyf

"Oulike dorpie en oulike eetplekkies."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Graaff-Reinet is not fully appreciated for its history and uniqueness. We loved having breakfast at the viewpoints over the Valley of Desolation after visiting the museums in town. There is so much more to do and we look forward to staying longer next time."

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang