Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Vanderkloof, Karoo

Rhino Manor

"Pragtige oorstopplek en baie rustig. Ons het dit baie geniet daar."

Gariep Dam, Karoo

Spreeu 2

"Dit was 'n belewenis om by die dam 'n draai te maak. 14 sluise was oop. Klein plekkie maar baie aangenaam."

Karoo

Hillston Farm

"One can appreciate the Karoo by overnighting at a farm."

Graaff-Reinet, Karoo

De Wingerd

"Graaff-Reinet het ons verbaas. Pragtig skoon en netjies."

Nieu-Bethesda, Karoo

Stone Haven at Nieu Bethesda

"A beautiful little town where you can still see the stars. We loved the dirt roads and the old buildings."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Water Tower

"Quaint and intriguing."

Beaufort West, Karoo

Die Kussinkie

"Skoon, rustige woonbuurte waar ons nog elke keer veilig gevoel het."

Beaufort West, Karoo

Quaggasfontein Gastehuis

"Pragtige museums en rustige dorp. Chris Barnard museum is beslis die moeite werd om te besoek. Die personeel is vreindelik en neem jou deur die museum en verduidelik alles. Beslis insiggewend."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Nie die skoonste dorp nie, maar sy gastehuise is puik, veral Grace Place het al 'n paar keer daar gebly en die vulstasies aan die einde van die dorp op pad Colesberg toe is ook netjies en het vriendelike diens."

Karoo

Driekwartblou Gastehuis

"Beautiful countryside, magnificent for peace and quiet, short walks and possibly cycling. Limited entertainment for city folk not looking for peace and tranquillity."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Was net teleurgesteld dat die sluise nie oop was nie."

Beaufort West, Karoo

@ Mango's

"Dieselprys is erg hoog by Engen. Ry net 'n entjie aan en maak vol by Total."

Gariep Dam, Karoo

Gariepview

"Worth a visit, just 10km from the N1. Do yourself a favour if you are en route passing."

Beaufort West, Karoo

Olyf Takkie

"Pragtige geskiedkundige dorpie met die pragtige boustyl van die geboue. Vriendelike mense oral."

Gariep Dam, Karoo

Gompou Straat 7

"As jy gelukkig is, het die dam baie water. Baie mooi prentjie."

Karoo

Tzamenkomst River Lodge

"Sal my weer sien as ek in daai wêreld kom."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Baie mooi, veral as die dam oorloop."

Beaufort West, Karoo

Pepper Tree Accommodation

"Geographically it's a suitable stopover."

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Dorp is 'n hoofroete en 'n oorslaapgeleentheid vir langpadreisigers."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Jammer die ou dorpie, soos alle plattelandse dorpies, is besig om agteruit te gaan."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Paaie tussen dorp en Colesberg/Trompsburg is in baie slegte kondisie. Dorp self se infrastruktuur soos historiese geboue en paaie ook baie vervalle met duidelike tekens van gebrek aan onderhoud."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Geskiedkundige dorp met Chris Barnard ens. Maar ongelukkig is daar nie 'n see hier nie."

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"The venue is very close to the Meiringspoort road, so you may hear passing trucks."

Britstown, Karoo

Vyfster The Old Jail

"Was net 'n oornagstop en het nie veel van die dorp beleef nie, maar beveel die verblyf aan vir oornag of langer."

Graaff-Reinet, Karoo

Karoo Vine Cottages

"Besoek die vallei van verlatenheid."

Merweville, Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Merweville is nie vir almal nie, baie stil en rustige dorpie. As jy hou van stilte en rustigheid is dit ideaal. Dorpie is skoon en mense is baie vriendelik."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Dit was net 'n oornag op pad. Alles was goed. Baie goeie kos by plaaslike restaurant geniet."

Karoo

Raptor Ridge Lodge

"I love the Karoo, the incredible landscape, and the dramatic thunderstorms!"

Page
Page 29 - Showing 841 to 870
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers