Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11282 reviews.

Gariep Dam, Karoo

Gariep Gardens

"Ken nie die dam as 'n toeristebestemming nie."

Prieska, Karoo

Overnight @ Prieska

"Garage-pizza is 'n treffer!"

Gariep Dam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Die Gariepdam is pragtig, saam met goeie akkommodasie sal dit 'n fees wees om daar vir 'n dag of twee te bly."

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Nieu-Bethesda is a quirky little town off the tourist track. It is full of arty nooks and off-beat people. A true Karoo "dorpie" - well worth a visit for those who love peace, quiet and unspoiled scenery."

Williston, Karoo

Ark Gastehuis and Williston Mall

"Buiten Williston Mall is daar nie veel te sien of doen in die dorp nie en langer as twee dae se verblyf mag dalk langdradig begin voel. Dit is wel die perfekte plek as jy vir 'n paar dae wil verdwyn."

Richmond, Karoo

Three Birds Country House

"Onindrukwekkende dorpie van buite, maar beslis 'n juweel in die Karoo."

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"Eet, verversings, snoeperye is onnodiglik duur. Was twee keer uitgebuit. Maak seker wat jy bestel is in detail bespreek, vra pryse vooraf om seker te maak julle praat van dieselfde ding."

Nieu-Bethesda, Karoo

Ganora Guest Farm & Excursions

"'n Moeite-werd plek om te besoek. Moenie dit misloop nie. Gaan kyk na die boekwinkel - daar is 'n ongelooflike versamelingboeke, oud en nuut."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Pragtige en stil dorpie in die Karoo."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Colesberg is 'n oulike dorpie met vriendelike mense en lekker restaurante."

Beaufort West, Karoo

Karoo Heart

"Enigste probleem van Beaufort-Wes: Dis baie warm."

Graaff-Reinet, Karoo

Country Village

"A great stop on the way back to Cape Town - it's worth the 100 km detour!"

Beaufort West, Karoo

Young's Halfway House

"Was verras oor lekker eetplekke, vriendelike mense en interessante winkels met mooi goedjies."

Willowmore, Karoo

Duiwekloof Lodge

"Baie mooi en skoon dorpie en so baie om te sien. Vriendelike mense."

Willowmore, Karoo

Verberg Herberg

"Heelwat om te doen, plekkies om by in te loer en kontreiwinkels om te besoek. Gaan eet gerus 'n heerlike tuisgemaakte pastei by Kapoet. Dis hoogs aan te beveel."

Graaff-Reinet, Karoo

Obesa Lodge

"Die museums, Vallei van Verlatenheid en die vetplantkwekery is beslis 'n besoek werd. Moet ook nie vergeet om 'n paar stukkies vleis by Kamdeboo-slaghuis te koop nie - dis 'n moet. Cold Stream Restaurant is ook hoogs aan te beveel."

Victoria West, Karoo

Victoria's Pride

"Die droogte het watervoorsieningsprobleme in die dorp tot gevolg. Die plaaslike opgaardam is kurkdroog."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Kan alles doen wat jy wil in 'n halwe dag. Ons het vir 3 dae bespreek en dit was te veel."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"'n Gerieflike stop in die middel van ons reis vanaf die Oos Kaap."

Colesberg, Karoo

Onze Rust Guest House & Caravanpark

"Beste restaurant om te besoek is Inni Kraal. Het lanklaas so heerlik geëet. "

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Die hotel voorsien lieflike en smaaklike etes. Dit was 'n nuwe ervaring vir ons om hier oor te bly, ons eerste maar nie die laaste nie."

Philippolis, Karoo

Anker Guesthouse

"Die mense op Phillippolis is vriendelik en gasvry en mens voel en is so veilig in hierdie dorpie. Al die geskiedkundige plekkies soos die museum, kerk, Laurens van der Post-museum en tuine maak dit interessant om te besoek. Die diens en etes by Sielskos en Bird Haven was onverbeterlik en kry ons komplimente. Ons het ook aangedoen by Oom Jan se Gastehuis en Restaurant en alhoewel dit heelwat duurder is, is Oom Richard Proctor-Simms iemand wat sorg vir ietsie lekker om te eet, en 'n mens verlaat die plek met heelwat meer kennis oor die dorpie en sy mense as voorheen. Die brouery net buite die dorp en talle ander plekkies maak dit die moeite werd om meer as een dag in Phillippolis deur te bring."

Beaufort West, Karoo

17 On Bird Guest House

"Verlief op hierdie Karoodorpie en sy mense!"

Hopetown, Karoo

Karee Guesthouse

"Dit is 'n klein dorpie met slegs een restaurant, maar die mense is baie vriendelik en ons het baie lekker by die Tafel 42 Restaurant geëet."

Beaufort West, Karoo

X Ventures

"Dis maar 'n klein, warm en stofferige dorpie. Baie warm en droog op die oomblik. "

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Definitief 'n dorpie om te besoek."

Colesberg, Karoo

Crane Cottage

"The infrastructure of the little town needs to be upgraded."

Page
Page 302 - Showing 9031 to 9060
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers