Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.

Karoo

Big Sky Ranch

"Ons sal beslis weer daar oornag."

De Rust, Karoo

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"'n Oulike dorpie wat 'n mens skoon mis wanneer jy daardeur ry. Vol intressanthede. Sal weer in die pekkie oornag."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"4 Sheep restaurant is uitstekend."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Ligging is goed en mense kan gerus meer van die dorp gebruik maak."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Inn

"Gariepdam is 'n baie klein dorpie en dus nie veel om te doen nie. Meeste van mens se benodighede kan gekry word by die Mini Mart. 'n Besoek aan die damwal maak vir mooi foto's en 'n paar minute se tydverdryf."

Vosburg, Karoo

Elvee Accommodation

"Vosburg is 'n klein, eenvoudige, rustige en pragtige dorp. Ek sal maklik enige tyd weer daar kuier."

Richmond, Karoo

The Richmond Cafe and Rooms

"Ek sal definitief die volgende keer na die galery gaan kyk."

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Bitter warm in Januarie."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Het net oornag maar daar was genoegsame eetplekke gewees."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Sal weer daar oorbly."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Would like to visit the museum next time we are there. There are plenty accommodation options as well, both in the town and close by."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Mooi besienswaardighede wat nie te ver van mekaar is nie."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Goeie afstand vir rusplek tussen die Kaap en Gauteng."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"For overnight stay, yes, definitely."

Willowmore, Karoo

Duiwekloof Lodge

"Lae punt omdat ek regtig nie seker is oor wat alles daar gedoen kan word nie."

Pearston, Karoo

Turksvygrivier Safari's

"Jy sal niks kry in die dorp nie, maak seker jy bring als saam wat jy nodig het."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Baie rustige area. Het pragtige foto's by die groot dam gaan neem. Daar gaan nie veel aan in die dorp nie, maar daar is plek om kos te koop en op die pad uit 'n vulstasie vir petrol."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Besonderse klein Karoo-dorpie. Besonder groen met groot bome, stofstrate en baie vriendelike mense."

Colesberg, Karoo

Palmietfontein Gastehuis

"Ek ry net altyd deur Colesberg op pad Kaap toe. Hierdie was die eerste keer wat ek besluit het om te oornag. Dit was beslis 'n belewenis en dit gaan die manier wees wat ek in die toekoms reis."

Carnarvon, Karoo

Lord Carnarvon Guesthouse

"Uiterse armoede in die dorpie met tientalle kinders wat bedel."

Graaff-Reinet, Karoo

SANParks Camdeboo National Park

"Pragtige dorp en omgewing as jy jou oë sluit vir al die rommel wat oral rondlê."

Philippolis, Karoo

Accommodation @ Van der Post

"Oudste dorp in die Vrystaat. Pragtige dorpie."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Best skaapstertjies in South Africa at Plattelander Restaurant!"

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Best skaapstertjies at Plattelander Restaurant in the country."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Lovely meal at the Plattelander. Friendly people."

Karoo

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

"Die Karoo roep my na sy stilte en wye vlaktes."

Prince Albert, Karoo

Bougain Villa

"What a pleasure driving into Prince Albert. The homes and businesses are beautifully painted and clean. No rubbish in the streets and roads are well maintained. "

Graaff-Reinet, Karoo

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Must see: Valley of Desolation and Camdeboo National Park"

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Toegangspaaie vol slaggate. Behulpsame skoonmaker het die Kerk vir ons oopgesluit, was baie interressant."

Graaff-Reinet, Karoo

Langfontein Farm Cottages

"Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet."

Page
Page 42 - Showing 1231 to 1260
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers