Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"Hanover is in 'n pragtige omgewing en is ideaal as 'n mens van die Kaap na Gauteng of Mpumalanga reis aangesien dit in die middel van die twee areas is."
"Ongelukkig is dit die 2de jaar in 'n ry wat ons verblyf op Richmond teleurstel. Dis 'n oulike dorpie, maar ons gaan dit vermy in die toekoms."
"Het nie gaan rondry nie, maar die winkel was 'n verrassing, alles wat jy nodig mag kry. Tjailatyd restaurant het ook beïndruk."
"Took 1 hour to get takeaway pizza at Debonairs at the petrol station on N1 at the turnoff to town!"
"A great alternative to Richmond or Beaufort-West for an overnight stay."
"Vanderkloof was vir ons amper heeltemal onbekend, en ek het dit net opgemerk toe ons nie by Gariep kon huisvesting kry nie. Dis net so mooi as Gariep, maar die hooftoegangspaaie moet aandag geniet anders sal dit meeste mense afskrik. Mense het oor die algemeen nie baie lus vir slaggate na 'n lang rit van 6-9 uur nie."
"One of the few authentic "dorpies" left in South Africa. No ATM, petrol station, or supermarket, but wonderful hospitality and very friendly people. Safe to walk around at night. We ate at the Waenhuis which was superb and the corner shop stocked the small items we needed. Dust roads, peace, and calm. The most amazing dawn chorus from the resident birds. Well worth a visit."
"Die Karoo het sy eie bekoring vir my. Dit is hierdie jaar baie groener en nie die vaal, droë tolbos-Karoo waaraan ons gewoond is nie, maar warm is en bly die Karoo. Pragtig!"
"Die omgewing en atmosfeer kan mens nie geld op sit nie. Wonderlike ervaring."
"'n Mens ry altyd verby en stop gewoonlik net vir brandstof. Die was die eerste keer wat ek in Colesberg self ingedraai het en was eintlik verras om te sien dat dit eintlik 'n juweel is. Sal volgende keer sorg dat ek bietjie meer tyd daar spandeer."