Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Nieu-Bethesda is pragtig met baie besienswaardighede - daar is verskeie restaurante. Ons het by Bruno's pizza geëet en hulle kon selfs vir my 'n gluten-vrye pizza maak. Ons sal definitief weer in Nieu-Bethesda vakansie hou."

Graaff-Reinet, Karoo

Historic Cottage

"Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienwaardighede en aktiwiteite. Sal definitief weer daar vakansie hou."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagles Nest

"Straatname effens onduidelik."

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"Ons het besluit om nie weer in die dorp oor te slaap nie. Die dorp self is besig om te verval en is baie lastig geval deur bedelaars. Ons het baie onveilig gevoel toe ons gaan uiteet het. Ek sal in die vervolg eerder van nabygeleë plase of lodges buite die dorp gebruik maak. Dit is baie hartseer maar 'n realiteit."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Dorpie is so bietjie bouvallig. Maar die ekonomie is die probleem."

Karoo

Grootfontein Gasteplaas

"Ek's gretig om die Karoo verder te verken."

Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Bit too flat for me."

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Perfect overnight stop between Johannesburg and Cape Town."

Beaufort West, Karoo

Aandblom Guesthouse

"Die dorp is klein en eetplekke min, veral as jy 'n toeris is wat na 'n lang pad iets wil kry om te eet, sou sê dis perfek vir 'n oornagbestemming maar nie langer nie."

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Meer vir my 'n dorpie waardeur mens ry."

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Eintlik net 'n oornagbestemming met goeie akkommodasie en eetplekke. Res van dorp vervalle."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Comfortable stay on the way to Cape Town."

Graaff-Reinet, Karoo

Boer and Brit

"Vallei van Verlatenheid is definitief 'n besoek werd."

De Rust, Karoo

6 On Burger Street

"Rustig, loop en verken die dorp. Die ou huise en mense van die area is 'n juweel."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Great little town."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Net basics beskikbaar. Moet niks wow verwag nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Eagle's Nest

"Graaff-Reinet het 'n pragtige omgewing met baie geskiedenis. "

Colesberg, Karoo

Spes Bona Guesthouse

"Slegs oornagbestemming."

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Ek het 'n blywende gevoel gehad dat Graaff-Reinet 'n effe duur bestemming geword het. Ek het begrip vir stygende insetkostes, maar wonder of mens op ander plekke bietjie goedkoper kan regkom."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Too hot in summer, but beautiful when they had rain."

Beaufort West, Karoo

Altyd Lekker

"Die dorp het maar effe agteruit gegaan, maar daar is beslis 'n paar juwele soos Áltyd Lekker en die 4 Sheep-eetplek en Deli. Die Wimpy was ook heel vriendelik en die diens vinnig!"

Prince Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"My verwagtings van Prins Albert was nie oortref nie. Het gedink dit gaan meer besonders wees soos bv. Clarens. Nie veel om te sien of doen nie behalwe stap, eet en drink. Die winkels ens. is nogals duur maar dit is seker te wagte vir 'n toerisdorpie. Dorpie self is pragtig en netjies."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"A lot of history in the area. Needs to be explored."

Gariep Dam, Karoo

A'Damsview

"Perfect place to stop over on a roadtrip or spend a weekend exploring the area."

Beaufort West, Karoo

Donkin House

"Ek sal nooit meer as slegs oorslaap nie."

Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Die Karoo is baie mooi op die oomblik. Als is groen en dis werklik mooi."

Nieu-Bethesda, Karoo

Compass View

"Ons sou langer wou bly om meer plekke te besoek. Sal weer teruggaan."

Middelburg, Karoo

Family Guest House

"Middelburg is bloot 'n gerieflike oorslaapplek vir ons op pad terug omdat die afstand huistoe die volgende dag heeltemal rybaar is. Ons het selde die geleentheid om die dorp of omgewing te verken op pad huistoe. Die oornagverblyf moet bloot funksioneel wees vir ons. Ons het ook baie moeilik 'n oop restaurant 7 uur die aand gekry en het by die een waar ons wel gekom het, amper 2 ure gewag vir ons bestelling (wat 'n doodgewone geroosterde toebroodjie en 'n hamburger was). Ons was nie die enigste gaste wat ontsteld was oor die swak bediening nie. As ons nie beter oornagverblyf in die toekoms in Middelburg kan kry nie, sal ons nie weer daar oorslaap nie."

Gariep Dam, Karoo

Gariep Poplar Self-catering

"Baie goeie belewenis om so 'n erfenisgebied te besoek. Vriendelike mense in die dorp. Heerlik, en baie mooi om te sien."

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers