Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11351 resensies.

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Ek sal sekere gastehuise beslis aanbeveel en ook verskeie restaurante."

Karoo

Karoo Nights

"Beslis die moeite werd vir 'n heerlike plaas-oornag. Tieners het ook die buitelug en plaas-ondervinding geniet."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Dorpie is uniek, maar nie veel om te doen nie. Stel vir seker net oornag oor. Twee aande was bietjie baie."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Mens moet Graaff-Reinet beleef. Dit regverdig 'n dag se oorstaan."

Richmond, Karoo

Kliphuijs

"Nie regtig 'n toerismebestemming nie, maar 'n goeie plek om oor te slaap."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Pragtige skoon, klein dorpie met die mooiste kerk."

Gariepdam, Karoo

Edelweiss B&B

"Beautiful place."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Uitstekende oornagplek tussen Gauteng en Kaapstad met al die nodige winkels."

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Dorp is vuil en verwaarloos."

Middelburg, Karoo

Karoo Country Inn Hotel

"Not much to see or do. Really an overnight stop for me."

Richmond, Karoo

Ka Ma Lodge

"Lekker plek."

Gariepdam, Karoo

Gompou Straat 7

"Beautiful town."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Pragtige dorpie, netjies en skoon in die gebiede waar ons gery het."

Gariepdam, Karoo

Gariep Gardens

"Het gaan kyk na die dam se sluise - dit is iets om te aanskou."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Mooi dorpie met baie geskiedenis, maar nie vreeslik baie om te doen nie."

Karoo

Wiida Gasteplaas

"Ongelooflik. Een aand op 'n plek is te min. As die aand kom en die kalmte slaan toe, dan weet jy jy moes langer geboek het."

Karoo

Abrahamskraal Guest Farm

"Prince Albert and the Swartberg was a lovely journey."

Colesberg, Karoo

Colesberg Lodge

"Vriendelike mense en behulpsaam."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"The food and service at the Horse and Mill Pub is exceptional."

De Rust, Karoo

Aardts Gaste Plaas (Nightfall Cabin)

"Baie klein plekke om te sien."

Karoo

Perdeberg Guest Farm

"Die stilte en die natuur se mooi!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"It's the perfect drive-through little town to catch up on rest. Die Plattelander restaurant serves great food."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Plattelander restaurant se kos is heerlik."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Pragtige dam met vele opsies om jou tyd te bestee. Heerlike eetplekkies."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Philippolis sal 'n baie oulike dorpie wees om te besoek net jammer die regering kan nie na die paaie kyk nie."

Colesberg, Karoo

Colesview Guest House

"Goeie halfweghuis Kaap toe."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Wonderlike plek om die lang reis van Gauteng na die kus te breek. Welkome rusplek en rustige atmosfeer van die dorp is perfek na 'n lang pad."

Blad
Blad 50 - Wys 1471 tot 1500
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang