Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.
"Besoek gerus die Vet Muis restaurant. Hulle het ons toegelaat om ons honde in the bring en die kos was baie lekker."
"Soos elke ander klein plattelandse dorpie in Suid-Afrika sukkel Philippolis met diensverskaffing, maar dit skrik nie dié klompie hardwerkende, vriendelike mense af om hulle dorpie sélf te onderhou nie. Welgedaan."
"It's a pretty town and the national park nearby is great. Water problems and load reduction on top of loadshedding can be heavy, though so I'd suggest checking what that will mean before you go."
"Definitely only a town we would pass through, not stay to visit. That being said, the Karoo National Park is a stunning destination."
"Daar is te min om te doen by Gariepdam en 'n besige gesin sal dit vervelig vind. Gariepdam is ver van voldoende inkopiebedrywighede. Ons gesin vind dit goed vir 'n halfpad stop en oorslaap op pad na Wes-, Suid- en Oos-Kaap."
"Beslis die moeite werd vir 'n heerlike plaas-oornag. Tieners het ook die buitelug en plaas-ondervinding geniet."
"Dorpie is uniek, maar nie veel om te doen nie. Stel vir seker net oornag oor. Twee aande was bietjie baie."