Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"Pragtige dorp, veral die ou historiese geboue en 'n pragtige kerk."
"'n Goeie halfweg tussen die noorde en die suide. Die stilte van die uitgestrekte Karoolandskap is sielsverrykend!"
"Dit was ons derde verblyf in Nieu-Bethesda en was weer net so aangenaam soos altyd. Die dorp en sy mense is besonders en die "festival of lights"-optog deur die dorp op Oujaarsaand sal ons baie graag weer wil meedoen."
"Pragtige historiese dorp met museums, Camdeboo Nasionale Park en Vallei van Verlatenheid."
"Daar is 'n pragtige kerk en baie oulike slaghuis, maar soos meeste kleindorpies is dit taamlik verwaarloos."
"Beautiful Karoo town, peaceful and quiet. Nice for a stop over on the long drive to Cape Town."
"Pragtige, Karoo dorpie met die majesteuse berge en op die plaas gevoel. Hoop regtig dat die teater weer binnekort sy deure sal oopmaak."
"Hanover is a halfway point between the WC and Johannesburg - it doesn't really have anything else to recommend it."
"Mens dink dis 'n agter dorpie, maar glad nie. Hulle OK Express winkeltjie is uitstekend en skoon."
"Die dorp het iets vir almal se smaak. Die Recollection Museum se ou motors is definitief die kuier werd."
"Ons land het soveel prag. Absoluut die moeite werd om die agterpaadjies te ontdek."
"Williston is 'n rustige Karoo-dorp. Daar is 'n restaurant en vulstasies. Williston is ook nie ver van Calvinia af nie."