Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11351 reviews.
"Die dorp het iets vir almal se smaak. Die Recollection Museum se ou motors is definitief die kuier werd."
"Ons land het soveel prag. Absoluut die moeite werd om die agterpaadjies te ontdek."
"Williston is 'n rustige Karoo-dorp. Daar is 'n restaurant en vulstasies. Williston is ook nie ver van Calvinia af nie."
"Beaufort West is a great place to stop on the trip to and from Cape Town. There is not many dinner restaurant options, but the Spur is decent and the Wimpy is standard if you're looking for somewhere familiar."
"Colesberg is 'n welkome oasis op die lang pad tussen die Kaap en Johannesburg. Die Plattelander Restaurant se kos is heerlik, en die diens is persoonlik. Die baie vulstasies en rusplekke maak dit definitief 'n goeie oornagplek."
"Die sonsondergang oor die Vallei van Verlatenheid is 'n moet sien."
"Soveel onbekende geskiedkundige besienswaardighede. As dit meer uitgelig word, sal meer mense dalk langer as 1 aand oorslaap."
"Ongelukkig is die verval daar maar dieselfde as wat oraloor in plattelandse dorpe plaasvind."
"Woonbuurte en hoofstrate pragtig skoon en goed versorg! Baie mooi, ou, geskiedkundige geboue en dorp met karakter!"