Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.
"The Valley of Desolation and the National Park are close by and these were our attractions. The visit to these was fulfilling."
"Die dam was interessant om te sien, verder nie veel anders nie. Vir oornag is dit voldoende, maar vir langer sal ek dalk ander opsies oorweeg."
"Great place to stay en route your travel adventures in the Karoo. Great skaapstertjies!"
"Die lodge is baie goed geleë en daar is 'n paar lekker plekkies in die straat. Bietjie onveilig gevoel op die dag met bedelaars op straat wat so bietjie gepla het."
"Ons bly altyd oor in Colesberg wanneer ons Kaap toe reis. Restaurante ook altyd 'n plesier om by te eet."
"Jy hou van die Karoo of jy hou nie van dit nie. Ek hou van die Karoo en moet sê op die oomblik is die Karoo se veld die beste wat jy kan kry."
"Die mense in die gemeenskap wat ons ontmoet het was vriendelik en behulpsaam met raad oor die pad wat ons volgende moes ry. Ons het die tyd in Vanderkloof baie geniet en sal beslis weer daarheen gaan vir 'n wegbreek."