Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Heelwat toerismeplekke om te besoek, maar dis 'n besige trokdorp."

Vosburg, Karoo

Karoo Pomp

"Pragtige, historiese dorpie met ʼn rustige atmosfeer. Weet net, daar is letterlik niks. Jy gaan soontoe om te rus."

Colesberg, Karoo

Safari Park Guest Farm

"Het by Plattelander gaan eet, net een kelner aan diens. Die kos wat ons geëet het, was daar bietjie corners ge-cut met produkte."

Willowmore, Karoo

Royal Hotel Willowmore

"Dit is klein en die mense is baie dronk op straat op 'n Saterdagaand. Hulle kan aggresief wees en baie luidrugtig."

Karoo

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Karoo-rus en stilte is altyd goed vir die siel."

Graaff-Reinet, Karoo

6 Parsonage Street - De Kothuize

"A wonderful town to visit. Clean and friendly with many natural and historical attractions to visit. A good selection of restaurants."

Beaufort West, Karoo

Die Nessie

"Daar is baie om na te kyk en te doen."

Beaufort West, Karoo

Little Lamb

"Paaie in woonbuurt kort maar verbetering, ry stadig. Slaggate."

Nieu-Bethesda, Karoo

Owl Nest House

"Beautiful village, can't wait to go back. Great place to recharge and relax."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Dis 'n oulike dorpie, maar die agteruitgang van buitelandse dorpies is maar net iets wat aan die gebeur is. Ons het die Springbok rugby gaan kyk in die dorp by die Horse en Mill Pub and Grill terwyl daar loadshedding was en het dit baie geniet. Lekker ondervinding gehad."

Victoria West, Karoo

Windsor Self-catering

"Ry maar altyd net deur."

Beaufort West, Karoo

Rus-i-Biki

"Rustig, maar tipies van deursnee plaaslike bestuur - strate vol slaggate!"

Graaff-Reinet, Karoo

Uitkomst Guest Farm

"Die juweel van die karoo."

Victoria West, Karoo

Kingwill's Guest House

"Bietjie afgeleef. Wat baie hartseer is vir so 'n mooi ou dorpie. Maar baie geskiedkundig."

Karoo

Traka Cottage

"Hier word jy weer mens."

Graaff-Reinet, Karoo

Garden House and Cottage

"Beautiful and vibrant town. Perfect to stay for a couple of days when en route to the coast."

Vosburg, Karoo

Ouma's Kothuis

"Dis 'n aantreklike Karoodorpie en as sodanig goed om te besoek. Dit sal onregverdig wees om uitgebreide toerisme-aantreklikhede te verwag."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Colesberg is net 'n oorslaapbestemming op die lang reis tussen Kaapstad en JHB."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Good place to rest the night and to continue in on your journey in the morning."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Dis 'n klein dorpie met baie karakter."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Vir my 'n oornagplek op die lang pad."

Beaufort West, Karoo

Mitat Gastehuis

"4 sheep is 'n moet vir aandete."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Baie mooi plekkie."

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Joubertina is ideaal geleë en kan definitief as toeristebestemming bemark word. Die gemeenskap moet oorweeg om 'n geïntegreerde poging met alle rolspelers, nl. munisipaliteit, sakekamer, gemeenskappe, landbou en die plaaslike ekonomiese beamptes van stapel te stuur om die sentrale besigheidsarea bietjie te "rejuvenate" en ook geleenthede vir die verskeie gemeenskappe te skep sodat hulle klein en medium asook ander besighede kan vestig. Die dorp en streek se produkte en kunswerke as voorbeeld kan deur sulke besighede bemark word. Selfbemagtiging/bemagtiging veral in dorpies, soos Joubertina, waar werksgeleenthede min is, moet geleenthede gesamentlik vir almal maar veral die agtergeblewenes geskep word."

Beaufort West, Karoo

Grace's Place

"Met my terugkeer Kaap toe vanaf Parys, het ek dit oorweeg om 'n ekstra dag in BFW deur te bring om die museums en ander besienswaardighede te besoek. Aangesien dit winter is, het ek daarteen besluit en wil dit definitief in Januarie doen wanneer ek weereens by Grace's Place wil oornag. Ek dink besoekes weet nie van al die besienswaardighede nie, want BFW word nie sodanig bemark nie."

Beaufort West, Karoo

Villa Contessa

"As jy van die Karoo hou, sal jy van Beaufort-Wes hou. Dit bly 'n unieke Karoo-baken, ryk aan geskiedenis en herinneringe."

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Soos die res van ons platteland, gaan alles maar agteruit daar. Dit is baie hartseer. "

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Het net oorgeslaap op pad wildtuin toe, maar sou oorweeg om soontoe te gaan vir die wolfees. Die N9 nasionale pad is in goeie toestand en nie naastenby so besig met vragmotors soos die N1 nie. Middelburg is op my lys van aanbevole oorslaapplekke op my aanbevole roete noord."

Middelburg, Karoo

Halfway Rest

"Dit is maar 'n klein plattelandse plaasdorp. Dit is aansienlik skoner en netjieser as voorheen."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers