Verified Reviews
Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo
Rated 4.2 out of 5 based on 11336 reviews.
"Carnarvon nie vir my die veiligste plek nie maar Osfontein 'n paar km's uit die dorp en rustigheid en veiligheid vanself."
"Baie rustige, landelike lewe vir oornag met boerdery-aktiwiteite is baie waardevol. Staproetes sal 'n groot bydrae lewer."
"Nie veel om te doen in die dorp self nie. Maar om te oornag, niks verkeerd nie. Great plek."
"My ervaring is baie positief, veral na 'n lang reis. 'n Mens kan stil raak en rus. Oorslaap en kort vakansie sal werk, maar vir langer verblyf is daar nie veel om te doen vir 'n gesin nie."
"4 Sheep Restuarant & Deli is 'n moet as jy Beaufort-Wes besoek. Heerlike kos en vriendelike diens."
"We didn't go into Richmond - no need to leave the farm, which is tranquil and beautiful."
"This area is improving which is nice to see we have seen the difference in the last 3 years or travelling up and down to Johannesburg."